Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokmakierie Guesthouse Emalahleni

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bokmakierie Guesthouse Emalahlen is 'n luukse gastehuis in Emalahleni wat ook as Witbank bekend staan. Die gastehuis is naby verskeie restaurante en 'n inkopiesentrum geleë. Gaste is verseker van rustige, private, gemaklike en vriendelike verblyf.

Die gastehuis het 10 bekoorlike kamers wat elk individueel gemeubileer is met skoon, wit linne en uitgesoekte dekor. Al die kamers het 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. van die kamers lei na patio's en gaste is welkom om die boma en braai-area te benut.

'n Tuisgemaakte ontbyt word elke oggend in 'n elegante eetkamer voorgesit. Middagetepakkies en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek van die straat af is agter elektriese omheining en 'n hek met 'n sekuriteitswag beskikbaar.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Vivian B
5.0
Lekker slaap by Bokmakierie Guesthouse Emalahleni . Baie netjies. Als wat jy sal verwag van 'n 4-ster.
Aug 2024
Cecelia S
Besigheidsreis
5.0
Heerlik, rustig, bederf en veilig! Skoon en pragtig! Dit was soos altyd 'n fantastiese ervaring - regtig baie skoon, gerieflik, luuks en alles wat men...
Sien meer
Apr 2024
Les M
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely n gaan terug plek die. Heerlik verby sal van nou af elke keer daar bly.
Des 2023
Johan M
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik. Wonderlike ontvangs, vriendelike mense en fantastiese opvolging. Netjies, skoon en goed uitgelê. Ons het ons kuier daar baie geniet.
Okt 2023
Sonja C
Besigheidsreis
5.0
Amazing. Amazing gastehuis. Die warm kombers was 'n lekker bederf in die koue gewees. Baie mooi uitsig.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink Bokmakierie Guesthouse Emalahleni het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mathewstraat 11, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9358fab80dbd48a2e31b52d3d3f4d7bb4786b5fbd1d01b824f342bd55fcfc565dd3bfe43a07691a35983f9391615cbdbc0cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 11 Mathew Street Del Judor 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.89347 29.23669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang