Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokmakierie Place

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Charl B
1 nag
5.0
Okt 2024

Briljant. Pragtige moderne huis met genoeg slaapplek. Baie tevrede! Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Te aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld en die omgewing waar gastehuis geleë is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Peaceful and tranquil. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Rustige en veilige verblyf. Pragtige omgewing met diere en voëllewe, stil omgewing en baie skoon lug!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Gemaklik. Gastehuis is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna M
Kort verblyf
4.0
Aug 2024

Pragtige skoon, ruim kamers. Ek het baie lekker gebly. Pragtige, skoon, ruim kamers. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn O
1 nag
4.0
Mei 2024

Pragtige oornagbestemming. Gerieflike oornagbestemming, veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadine C
1 nag Besigheidsreis
3.0
Sep 2024

Noisy, exterior spaces too dusty to use. Exterior pool area super dusty and furniture broken. No bar fridge in the kitchenette, so no option to have milk for tea and coffee. Extremely noisy plumbing and water pump. Additional guests arrived late at night, and I was placed right in the room adjacent to the door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marlene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2024

Baie lekker gebly omdat ons die enigste gaste was, maar onveilig gevoel. Dit is 'n pragtige plek, maar kort baie werk. Die braaiarea by die swembad is verwaarloos en vuil. Die bestuurderes is definitief nie opgewasse vir haar taak.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natacha D
1 nag Gesin met tieners
2.6
Okt 2024

Nie waarde vir geld nie. Ongelukkig glad nie lekker gebly nie, foute uitgewys vir die host en daarna baie ongeskik opgetree. Geen paslakens op beddens nie, braai area baie vuil en onnetjies gewees. Geen warm water.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bokmakierie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 324
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 324
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakierie-keeromstraat, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNjliZGQ3LWFhOTYtNDQwZC1hZmUyLWE0MDE3OGM3MmIwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 324 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Bokmakierie Close Koro Creek Golf Estate 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.690637 28.392627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang