Bokmakierie Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bokmakierie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Chris L - Sep 2024
Algehele gradering
Te aanbeveel.
Koos V - Jun 2023
Algehele gradering
Peaceful and tranquil.
Susan V - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het net oornag om 'n troue by te woon.
Frederik V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustige en veilige verblyf.
Wilna M - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige skoon, ruim kamers. Ek het baie lekker gebly.
Steyn O - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige oornagbestemming.
Nadine C - Sep 2024
Algehele gradering
Noisy, exterior spaces too dusty to use.
Marlene N - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly omdat ons die enigste gaste was, maar onveilig gevoel.
Steyn O - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, goed geleë.
Janiece B - Mrt 2022
Algehele gradering
Gemaklik gebly, netjies en skoon.
Marlene P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, gasvry, vriendelik en behulpsame diens.
Bokmakierie Place se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar Marlene. Vertrou julle kom gou weer kuier.
Groete
Mark J - Des 2022
Algehele gradering
Golf tournament.
Bokmakierie Place se terugvoer
Hi Mark, thank you very much for your good rating. It was a pleasure hosting you and we look forward to your next visit. I wish you a Good 2023 and Good Golfing. Kind regards,
Sybil
Charmaine B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Bokmakierie Place se terugvoer
Baie dankie julle. Kom kuier gou weer.
Willem S - Jan 2021
Algehele gradering
We had a wonderful stay. Will stay there again if or when we are in the area.
Bokmakierie Place se terugvoer
Dear Willem,
Thank you very much for your wonderful review. We hope to host you again soon.
Kind regards,
Sybil
Louis V - Okt 2021
Algehele gradering
Bokmakiere Place was besonders netjies en presies soos geadverteer.
Adie E - Jul 2021
Algehele gradering
Had a quiet, relaxing stay.
Bokmakierie Place se terugvoer
Thank you very much for your rating. Much appreciated.
Anja L - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en veilige akkommodasie.
Bokmakierie Place se terugvoer
Goeie more Anja
Baie dankie vir jou kommentaar oor kns akkommodasie, ek waardeer dit en vertrou dat ons jou gou weer sal sien,
Groete
Sybil@bokmakierieplace.
Thalaga K - Nov 2021
Algehele gradering
Not happy.
Nathi M - Aug 2020
Algehele gradering
Sybil the host was very friendly and welcoming. It's a home away from home.
Bokmakierie Place se terugvoer
Thank you so much for your good comments. It is much appreciated.
Sincerely
Sybil
Marlucia V - Jul 2018
Algehele gradering
Great stay.
Johan B - Okt 2018
Algehele gradering
Luuks, netjies, skoon, goeie ligging, en veilig.
Bokmakierie Place se terugvoer
Thank you so much!
Sonono M - Sep 2017
Algehele gradering
It's worth staying there if you book for the whole house not sharing with others.
Elma R - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflik
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokmakierie-keeromstraat, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang