Bokrivier Cottages
Beskrywing
Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en spog met mooi uitsigte. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n enkelmatras vir 'n kind. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n kaggel. Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel en 'n welige tuin waar gaste kan piekniek hou. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en spog met mooi uitsigte. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n enkelbedmatras vir 'n kind. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n kaggel. Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel en 'n privaat houtvuurwarmbad. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en spog met 'n mooi uitsig. Dit besik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en beide badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea het 'n kaggel. Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel en 'n privaat houtvuurwarmbad. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en spog met 'n mooi uitsig. Dit besik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al drie slaapkamers het 'n dubbelbed, maar net die hoofslaapkamer het 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 'n stort. Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea het 'n kaggel. Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en spog met 'n mooi uitsig. Dit besik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea het 'n kaggel. Buite is daar 'n stoep met 'n etenstafel en 'n privaat houtvuurwarmbad. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tolbos Cottage is 'n nuut opgeknapte toevlugsoord in die hartjie van die natuur. Die eenheid het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Verder is daar ook 'n eet- en sitarea. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 29 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bokrivier-plaas, Greyton, Riviersonderend, 6858, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang