Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokrivier Cottages

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danny F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Brilliant! It was a much-needed getaway from city life. Met and exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nobonke T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Great getaway! Awesome walk to the waterfall!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minrie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Paas gesinsvakansie. Wat 'n juweel van 'n bestemming wat jou asem wegstoot. Mooier, rustiger en gemakliker gaan moeilik wees om te kry. Die kothuis is pragtig met alles wat jy kan nodig hê om jou verblyf te geniet. Selfs leesboeke en bordspeletjies. Die beddens en duvets is soos 'n 5-ster hotel. Die badkamers is pragtig en het heerlike storte. Die kombuis is besonders goed toegerus. Die onderdak stoep is ruim met gemaklike banke en 'n lekker tafel om by te eet of te ontspan. Die kothuise is so geleë dat jy privaatheid het en 'n 360-uitsig van berge, proteas in blom met suikerbekkies wat rondvlieg en pragtige bome. Die braai is groot genoeg om te braai en pot of bykosse terselfdertyd te maak. Dit is ook lekker omdat jy dit kan rondskuif soos dit jou pas. Die Kol-kol is omtrent 'n treat. Daar is 'n pragtige rivier naby en heelwat stap-, draf- of fietsryroetes. Bokrivier Cottages dien as 'n goeie basis om die pragtige dorpies in die omgewing te verken. Bokrivier Cottages se diens en vooraf inligting is ook uitstekend en het ons vriendelik gehelp en laat welkom laat voel. Die cottages is troeteldiervriendelik en die WiFi was uitstekend. Iets waaroor my tieners baie bly was. Ons kan nie wag om terug te gaan nie en ek sal 'n besoek hier hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Archie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Great - lovely cottage surrounded by stunning natural beauty, hot tub is bliss. Most enjoyable stay in the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richa W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Mooi en ruim, lekker klerekas, baie lekker stort, en gemaklike bed. Bokrivier Cottages is die lekkerste plek vir 'n naweek weg saam met vriende! Ongelooflik mooi, netjies, goeie diens, vriendelike plaaswerkers, en gerieflik naby Greyton. Ons het in Barton gebly, wat die mooiste stoep het met 'n pragtige uitsig oor die berge! Huisie is lekker ingerig, en die hot tub is 'n absolute bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henrico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokrivier-plaas, Greyton, Riviersonderend, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320babfa5ac48502c165cdfeb3ef426001d4b37d065ec7c8e8864c823c78cabfbc1584cedd7d5de0e9f6acab39824ec09652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Bokrivier Farm Greyton 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114063 19.839773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang