Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bokrivier Cottages

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokrivier-plaas, Greyton, Riviersonderend, 6858, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bokrivier Cottages is op 'n pragtige plaas onder die hoogste piek in die Riviersonderend-bergreeks genaamd Pilaarkop geleë. Hierdie kothuise is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of 'n groep vriende wat van die stad se gewoel wil ontsnap.

Gaste kan kies tussen 6 kothuise. Al die kothuise het gemaklike dubbelbeddens met gehaltelinne en badkamergeriewe met 'n stort of 'n bad en 'n stort.

Elke kothuis het 'n leefarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Party kothuise het ook 'n oond. Elke kothuis het 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite elke kothuis is daar 'n lieflike stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Party kothuise het 'n houtvuurwarmbad. Gaste kan pragtige roetes verken, voetslaan, perdry en piekniek hou.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Danny F
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant! It was a much-needed getaway from city life. Met and exceeded my expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Nobonke T
Saam met vriende
5.0
Great getaway! Awesome walk to the waterfall!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Minrie S
Gesin met tieners
5.0
Paas gesinsvakansie. Wat 'n juweel van 'n bestemming wat jou asem wegstoot. Mooier, rustiger en gemakliker gaan moeilik wees om te kry. Die kothuis is...
Sien meer
Mrt 2024
Richa W
Saam met vriende
5.0
Mooi en ruim, lekker klerekas, baie lekker stort, en gemaklike bed. Bokrivier Cottages is die lekkerste plek vir 'n naweek weg saam met vriende! Ongel...
Sien meer
Nov 2023
Archie W
Saam met lewensmaat
4.8
Great - lovely cottage surrounded by stunning natural beauty, hot tub is bliss. Most enjoyable stay in the cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henrico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bokrivier-plaas, Greyton, Riviersonderend, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bokrivier Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokrivier-plaas, Greyton, Riviersonderend, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA320babfa5ac48502c165cdfeb3ef426001d4b37d065ec7c8e8864c823c78cabfbc1584cedd7d5de0e9f6acab39824ec09652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Bokrivier Farm Greyton 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114063 19.839773

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang