Boland Tuiste
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Freddie F - Jan 2024
Algehele gradering
Aan te beveel vir 'n heerlike rustige verblyf op 'n wynplaas.
Mariette L - Jan 2024
Algehele gradering
Lieflik geleë in wynlandgoed. Heerlike oornag verblyf.
Llewaine W - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful stay, felt like staying with family.
Jean D - Des 2023
Algehele gradering
Gasvry, rustig en netjies.
Zettie N - Des 2023
Algehele gradering
Amazing!
Jenny K - Nov 2023
Algehele gradering
Tranquil and beautiful amongst the vineyards.
Chris B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Gary K - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect stay-over when exploring Wellington.
Andries G - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en sal Boland Tuiste definitief aanbeveel.
Boland Tuiste se terugvoer
Dankie vir die terugvoer - ons is bly dit was aangenaam vir julle.
Dominique R - Jul 2023
Algehele gradering
Friendly, home atmosphere, great hosts.
Victor W - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig skoon en netjies.
Annerie M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik, vriendelik.
Henry N - Mei 2023
Algehele gradering
Het soos huis gevoel en Ettienne was baie behulpsaam.
Karen M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Careen D - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en rustige atmosfeer.
Sanet B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflike blyplek.
Ria M - Apr 2023
Algehele gradering
Die gasheer was so vriendelik en behulpsaam. Plekkie is pragtig.
Stanley V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Edwin V - Feb 2023
Algehele gradering
Werklik uitstekende waarde vir geld!
Samuel D - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable stopover.
Susan A - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxed and comfortable accommodation.
Wilna O - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvry en veilig.
Nienke V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Boland Tuiste se terugvoer
Jammer dat julle punte gee wat slegs middelmatigheid aandui, terwyl die skrywe wel positief is - was iets fout, want julle het nie so aangedui in gesels nie?
Ek hoor graag waar ons kan verbeter.
Etienne
Dirk M - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier en gerus.
Anthea P - Nov 2022
Algehele gradering
We had a great stay, very friendly people.
Braam B - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilig.
Boland Tuiste se terugvoer
Ons is bly jy het jou besoek hier geniet, veilig ry.
Thembisa G - Okt 2022
Algehele gradering
Homely.
Boland Tuiste se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay, come again.
Fritz C - Okt 2022
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties, asook die ontvangs.
Boland Tuiste se terugvoer
Bly om julle te kon ontmoet - julle is welkom om weer te kom kuier.
Lg P - Sep 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike geleentheid om op 'n wynplaas te kon kuier saam met twee wonderlike mense.
Boland Tuiste se terugvoer
Baie bly ons kon ontmoet - soveel raakpunte - kom kuier weer.
Brian K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie veilig, netjies en vriendelike diens.
Boland Tuiste se terugvoer
Bly om julle te kon ontmoet - kom kuier weer.
Francois V - Jul 2022
Algehele gradering
Ons verblyf was asemrowend, sal dit aan enigeen voorstel.
Brenda T - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect for quiet business travel.
Marilie M - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was lekker!
Ashley R - Jun 2022
Algehele gradering
Nice and comfortable stay.
Boland Tuiste se terugvoer
Thank for the feedback. We find other people like the peace and quiet of the farm atmosphere very much to their liking.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cinsaut-singel 6, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang