Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boland Tuiste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Merle T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Friendly and accommodating. Beautiful quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Boland Tuiste
Thanks for the review - we are happy you could experience our peaceful place.

Freddie F
1 nag
5.0
Jan 2024

Aan te beveel vir 'n heerlike rustige verblyf op 'n wynplaas. Heerlike rustige verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lieflik geleë in wynlandgoed. Heerlike oornag verblyf. Smaakvol en netjies ingerig. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om die kuiertjie so gemaklik en aangenaam as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewaine W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wonderful stay, felt like staying with family. Was one of the best stays we had. It was like staying with family. The hosts went out of their way to make us feel at home and did more than expected for us. Would highly recommend them. Thank you for what you did for us and our child.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zettie N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Amazing! The welcome from the owner was out of this world. Well done, Etienne, for your hospitality. We truly felt at home away from home. The cleanliness and the safety of the facility is undoubtedly the best. Myself and my family will truly make use of this accommodation again. All the facilities are nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gasvry, rustig en netjies. Wonderlike plekkie, skoon en netjies. Etienne se gasvryheid was uit die boonste rakke en sy voorstelle van restaurante puik. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Tranquil and beautiful amongst the vineyards. Everything was neat and tidy, and there was a very warm welcome. It was quiet and very peaceful, tucked away in a security estate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie netjies en gasvry. Baie dankie, Etienne, dis 'n pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfect stay-over when exploring Wellington. The host has paid much attention to detail. Everything is in place for a comfortable stayover. Very safe and secure. Close to many restaurants and wineries. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Ons het baie lekker gekuier en sal Boland Tuiste definitief aanbeveel. Die kamers is baie skoon en netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Boland Tuiste
Dankie vir die terugvoer - ons is bly dit was aangenaam vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinsaut-singel 6, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116f7e56e74a4be68b554e59b4693bc291939a7cc230e6b46a0a067e5163ca934b06231621bee2f2d325e13d3ee39ca5f2a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 6 Cinsaut Crescent Onverwacht Wine Estate 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.633673685962 19.003775209188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang