Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boland Tuiste

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Boland Tuiste
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Freddie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie F

Aan te beveel vir 'n heerlike rustige verblyf op 'n wynplaas.

Heerlike rustige verblyf!

Mariette L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Lieflik geleë in wynlandgoed. Heerlike oornag verblyf.

Smaakvol en netjies ingerig. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om die kuiertjie so gemaklik en aangenaam as moontlik te maak.

Llewaine W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewaine W

Wonderful stay, felt like staying with family.

Was one of the best stays we had. It was like staying with family. The hosts went out of their way to make us feel at home and did more than expected for us. Would highly recommend them. Thank you for what you did for us and our child.

Jean D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Gasvry, rustig en netjies.

Wonderlike plekkie, skoon en netjies. Etienne se gasvryheid was uit die boonste rakke en sy voorstelle van restaurante puik. Sal definitief aanbeveel.

Zettie N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zettie N

Amazing!

The welcome from the owner was out of this world. Well done, Etienne, for your hospitality. We truly felt at home away from home. The cleanliness and the safety of the facility is undoubtedly the best. Myself and my family will truly make use of this accommodation again. All the facilities are nearby.

Jenny K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny K

Tranquil and beautiful amongst the vineyards.

Everything was neat and tidy, and there was a very warm welcome. It was quiet and very peaceful, tucked away in a security estate.

Chris B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Baie netjies en gasvry.

Baie dankie, Etienne, dis 'n pragtige plekkie.

Gary K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary K

Perfect stay-over when exploring Wellington.

The host has paid much attention to detail. Everything is in place for a comfortable stayover. Very safe and secure. Close to many restaurants and wineries. We will be back.

Andries G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries G

Ons het baie lekker gekuier en sal Boland Tuiste definitief aanbeveel.

Die kamers is baie skoon en netjies met alles wat nodig is.

Boland Tuiste se terugvoer

Dankie vir die terugvoer - ons is bly dit was aangenaam vir julle.

Boland Tuiste
Dominique R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique R

Friendly, home atmosphere, great hosts.

Great stay, great hosts, will be back.

Victor W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor W

Pragtig skoon en netjies.

Gasheer en gasvrou is aangename, vriendelike en behulpsame mense wat jou tuis laat voel. Sal die B&B beslis aanbeveel vir reisigers.

Annerie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie M

Heerlik, gemaklik, vriendelik.

Baie aangename blyplek, vriendelike mense, baie goed ingerig.

Henry N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry N

Het soos huis gevoel en Ettienne was baie behulpsaam.

Die oorbly was baie lekker en was aangenaam.

Karen M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Baie lekker.

Netjies, veilig, vriendelik ontvang en al die geriewe wat ons benodig het.

Careen D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Careen D

Vriendelike gasheer en rustige atmosfeer.

Alles was daar om ons welkom te laat voel en fasiliteite was lieflik.

Sanet B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Baie netjies en gerieflike blyplek.

Boland Tuiste is 'n baie oulike, netjiese en gerieflike blyplek. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en ons is aangenaam ontvang. Baie dankie. Ons sal vir seker weer inboek in die toekoms.

Ria M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Die gasheer was so vriendelik en behulpsaam. Plekkie is pragtig.

Was 'n heerlike ondervinding met vriendelike ontvangs en behulpsaamheid.

Stanley V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley V

Uitstekend.

Baie vriendelike en uitstekende diens ontvangs. Baie gasvry en ook professioneel ontvang.

Edwin V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin V

Werklik uitstekende waarde vir geld!

Etienne is uiters gasvry en sy advies en kennis van wat in sy omgewing aangaan, is eenvoudig puik!

Samuel D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel D

Comfortable stopover.

This was a clean, comfortable stopover on an extended tour. The beds were comfortable and suitable for up to 4 adults. The other bed is a futon fold-out that was fine for our 5 year old. The upstairs kitchen facility is not suitable for preparing significant meals, but the hosts were most hospitable in offering full access to the downstairs kitchen, and lounge. Very friendly and very hospitable.

Susan A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan A

Relaxed and comfortable accommodation.

Boland Tuiste was the perfect solution for our family of 5 adults attending a wedding in Wellington. We were very comfortable and all our needs were seen to.

Wilna O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna O

Gasvry en veilig.

Boland tuiste is gerieflik vir oornagverblyf en het als wat jy benodig.

Nienke V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nienke V

Baie lekker gebly.

Sal dit definitief aanbeveel.

Boland Tuiste se terugvoer

Jammer dat julle punte gee wat slegs middelmatigheid aandui, terwyl die skrywe wel positief is - was iets fout, want julle het nie so aangedui in gesels nie?
Ek hoor graag waar ons kan verbeter.
Etienne

Boland Tuiste
Dirk M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk M

Lekker gekuier en gerus.

Kamer was skoon en gerieflik en kombuisarea goed toegerus, lekker gesellige leefarea met TV.

Anthea P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea P

We had a great stay, very friendly people.

Would recommend to anyone who needs a place to stay over, especially for a business trip. Thank you.

Braam B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam B

Netjies, skoon en veilig.

Baie netjiese en skoon. Baie vriendelike ontvangs. Verseker goeie waarde vir geld.

Boland Tuiste se terugvoer

Ons is bly jy het jou besoek hier geniet, veilig ry.

Boland Tuiste
Thembisa G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembisa G

Homely.

Very relaxed and extremely homely.

Boland Tuiste se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay, come again.

Boland Tuiste
Fritz C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz C

Die verblyf was fantasties, asook die ontvangs.

Ettiene baie dankie vir 'n awesome tyd by julle! Sal dit vir vriende aanbeveel. Julle gasvryheid was fantasties en die geriewe baie netjies.

Boland Tuiste se terugvoer

Bly om julle te kon ontmoet - julle is welkom om weer te kom kuier.

Boland Tuiste
Lg P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lg P

Wat 'n wonderlike geleentheid om op 'n wynplaas te kon kuier saam met twee wonderlike mense.

Gasvryheid was wonderlik, asook die hulp met vervoer. Ons is met ope arms en soos ou vriende verwelkom. Word sterk aanbeveel en sal graag in die toekoms weer daarheen wil gaan. 10 uit 10 vir gasvryheid. Dankie.

Boland Tuiste se terugvoer

Baie bly ons kon ontmoet - soveel raakpunte - kom kuier weer.

Boland Tuiste
Brian K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian K

Baie veilig, netjies en vriendelike diens.

Sal die bestemming voorstel, baie veilig, skoon en baie vriendelike diens.

Boland Tuiste se terugvoer

Bly om julle te kon ontmoet - kom kuier weer.

Boland Tuiste
Francois V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Ons verblyf was asemrowend, sal dit aan enigeen voorstel.

Ons verblyf was baie sentraal. Dankie Oom Etienne en Tannie Rykie vir julle omgee en gasvryheid.

Brenda T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda T

Perfect for quiet business travel.

The home is perfectly located for business around Wellington. Although in the home of the owners, privacy is respected. The home is quiet. Safety is a great aspect as is friendliness and comfort.

Marilie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie M

Dit was lekker!

Ons het heerlik gekuier by Mnr. en Mev. Boeke. Dis regtig soos 'n huis weg van jou huis! Baie dankie julle, ons het lekker geslaap en sal beslis weer kom.

Ashley R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley R

Nice and comfortable stay.

The welcoming rusks with the coffee was a nice touch.

Boland Tuiste se terugvoer

Thank for the feedback. We find other people like the peace and quiet of the farm atmosphere very much to their liking.

Boland Tuiste
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinsaut-singel 6, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116f7e56e74a4be68b554e59b4693bc291939a7cc230e6b46a0a067e5163ca934b06231621bee2f2d325e13d3ee39ca5f2a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 6 Cinsaut Crescent Onverwacht Wine Estate 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.633673685962 19.003775209188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang