Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boland Tuiste

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinsaut-singel 6, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boland Tuiste bied oornagverblyf op Onverwacht Wynlandgoed en dit beslaan die tweede verdieping van die eienaar se huis, net buite Wellington. Die eiendom het 'n sonkrag-omskakelaar en ervaar nie beurtkrag nie.

Dié verblyf bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Dié kamer is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 2 kinderbeddens en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Buite is daar 'n patio met 'n tafel en stoele asook 'n kaggel/braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Freddie F
5.0
Aan te beveel vir 'n heerlike rustige verblyf op 'n wynplaas. Heerlike rustige verblyf!
Jan 2024
Mariette L
Gesin met tieners
5.0
Lieflik geleë in wynlandgoed. Heerlike oornag verblyf. Smaakvol en netjies ingerig. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan o...
Sien meer
Jan 2024
Llewaine W
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful stay, felt like staying with family. Was one of the best stays we had. It was like staying with family. The hosts went out of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Jean D
Gesin met klein kinders
5.0
Gasvry, rustig en netjies. Wonderlike plekkie, skoon en netjies. Etienne se gasvryheid was uit die boonste rakke en sy voorstelle van restaurante puik...
Sien meer
Des 2023
Zettie N
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! The welcome from the owner was out of this world. Well done, Etienne, for your hospitality. We truly felt at home away from ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cinsaut-singel 6, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boland Tuiste het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinsaut-singel 6, Onverwacht Wynlandgoed, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116f7e56e74a4be68b554e59b4693bc291939a7cc230e6b46a0a067e5163ca934b06231621bee2f2d325e13d3ee39ca5f2a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 6 Cinsaut Crescent Onverwacht Wine Estate 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.633673685962 19.003775209188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang