Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bolivia Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Debbie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Excellent! Excellent as always!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene B
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Baie gerieflik. Die eenheid was baie ruim en gerieflik, maar geensins die eenheid wat op die webtuiste aangedui word nie. Die foto's van die eenheid en die eenheid waarin ons gebly het, is totaal verskillend. Daar was koffiegeriewe, maar geen teelepel om mee koffie te maak nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Twanette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Netjiese verblyf en goeie ligging. Bolivia se akkommodasie was skoon, netjies en veilig gewees. Ons het slegs daar oornag en dit het voldoen aan al ons vereistes en verwagtinge.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2024

Heerlik gebly. Uitstekende kamer en netjiese perseel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Chrezanne
Bolivia Lodge
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Jaco Marais.

Jill K
1 nag Gesin met tieners
3.6
Apr 2023

Overnight stop, comfortable and clean. This was an overnight stop on the way to Kruger Park. It is very close to the Mall of the North which was convenient for stocking up for the trip. It was what I expected, clean, comfortable beds with quality linen. I didn't use any guest facilities due to time constraints. The staff were professional. I had no contact apart from a quick check-in and check-out (and no need for contact is always a good thing).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lizelle C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Besonderse verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies en mooi skoon. Daar is alles in die kamer om jou verblyf te vergemaklik. Ek sal ten sterkte Bolivia vir enige iemand aanbeveel. Julle gaan ons beslis weer sien in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize M
1 nag
3.4
Mrt 2022

Our stay was good. TV and WiFi not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mandla S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Splendid experience! During our short visit to the Limpopo Province, Bolivia provided a perfect place to rest as a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan S
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Jul 2021

Voldoende. Orait. Het gekies vir werk maar kon toe nie werk nie weens die swak/geen WiFi. Het dit probeer uitsorteer by ontvangs sonder om reg te kom.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan Q
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2020

Pretty relaxing, comfortable bed, safe and secure. Very convenient for traveller's, weddings, graduations, parties and to the Mall of the North.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Chrezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R885
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R885
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 150 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 162, Tweefontein (R81), Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb4299eba400e383216df112a27759e86d3fad1880bc2cfb7f782bf50408e8e26a112cf85188c44b1d614d9f9b5eaabe65c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885 per nag (plek vir 2) 39 5 1 4 Plot 162 Tweefontein (R81) 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.879297924992 29.515466948651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang