Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bollard Bay House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Super! Vyfster verblyf, vriendelike en hulpvaardige gasheer, heerlike ontbyt. Aangesien ons die enigste gaste was (buite seisoen), het ons 'n opgradering sonder ekstra kostes na die honeymoon suite met sy fantastiese uitsig oor die Knysna lagune gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles wat mens nodig het om ekstra spesiaal te kan bly. Die verblyf, kos, diens, ligging en gasvryheid is uit die boonste rakke. Was baie spesiaal. Die gasheer het regtig uit sy pad gegaan met almal. Was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mechéle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantastiese plek. Pragtig! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

It's a lovely location if you like quiet. Disappointed as we booked the Wagtail suite and were given a smaller room that smelled damp, which came from the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ons was baie beïndruk. Die huis is smaakvol, luuks en die eienaar, John, het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ek kan hierdie plek aanbeveel, uitmuntend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Friendly, clean, awesome, beautiful - A home away from home. From the time we arrived until the time we left - Our hosts were awesome! Cynthia makes the best coffee and brought it to our room. Home away from home and you feel immediately at home with the rest of the guests also. Breakfast was divine with special attention. Definitely a must-stay and we will be back! 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
Bollard Bay House
Hi Cindy, Thank you for your kind review. It all helps to make us always try to make the guests' experience as pleasant as possible. Regards, Mike

Jessica L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Excellent. Perfect and everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayswater-weg 101, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04a53bf56eafa375477741b5a760f9d2644a7391e58a713a15da88aa57a9130ab67102a227ccf5559a302d8eec9c1f89ed57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 101 Bayswater Drive Leisure Isle 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06493 23.05506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang