Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bolusii House

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Shannon B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Dit was ongelooflik lekker die weg breek met so 'n mooi uitsig. Absoluut die moeite werd 100%. Met die aan kom en weggaan was dit so lekker, sal dit beslis weer doen. Sal beslis die plek aanbeveel aan ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellissa H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Stunning. It was amazing. Perhaps a suggestion to heat the pool. My friends and I enjoyed every minute of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marlon T
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Spectacular views for days! Prime location. Amazing views, and a lovely location. Great setting to relax and unwind. Really lovely indoor-outdoor setup. Great for hanging out and enjoying good weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Achmat B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2024

We had a lovely weekend. We had a lovely weekend. There were a few problems we encountered. 1. We had no hot water from 06:00 to 18:00 every day. 2. The aircon was not working in the whole house. 3. The WiFi only works upstairs. 4. The stove works, but not the oven. 5. The TV is way too small for the number of adults.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sherene M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2023

Absolutely beautiful, safe surroundings and activities for the young ones. Definitely worth the value for money. Excellent breakaway for the family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liandri F
Lang verblyf
4.4
Jan 2022

Gerieflik. Die huis is lekker uitgelê, die uitsig besonders dag en nag. Lekker vir 'n groep. Hul moet wel iets aan hul kombuis doen. Die toerusting in die kombuis is vreeslik swak. Dis of te min vir 'n groep of gebreek. Veral vir die aantal gaste wat die huis kan huisves. Die oond moet gediens word en daar is plek vir 'n groter yskas. Hul skoonmaakdienste kan ook doen met bietjie woema.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merchia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Asemrowende uitsig, rustige en stil area, goed toegerus. Bolusii House sal ek beslis aanbeveel. Dit het die mooiste see-uitsig. Huis is ten volle toegerus en naby groot winkels en restaurante wat ideaal is vir wanneer jy nie voel om kos te maak nie. Kamers is pragtig, netjies en skoon. Baie dankie aan Bolusii House se vriendelike agente.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan J
Kort verblyf
4.8
Des 2019

Alles was perfek. Baie lekker plek en baie stil. Mal oor die huis en dis baie naby aan die strand en restaurante om te geniet. Die WiFi-sein is goed in al die kamers. Sal dit beslis aanbeveel vir vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bolusii House
Thank you for your lovely review. We are pleased you enjoyed the house and we hope to be welcoming you back to one of our properties again soon. Best regards, Juanita and the team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R7 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolusii-keeromstraat 4, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ae4b158937335e8fde156f9704bae7f0d95e0a559e6179919dc60fd871feb72a9c9c7cbb9366a88c2e33ea4c83a5ec70fe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag (plek vir 12) 8 5 1 5 4 Bolusii Close Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15947559469 18.878874866271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang