Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boma Lodge

 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Knus kamer met 'n dubbelbed wat oor die swembad en tuin uitkyk en met eie privaat ingang. Die kamer het 'n en suite -stort/bad en toilet. Die het ook lugversorging, DStv, koffie en tee, muurkluis. Sommige kamers het 'n kombuisie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Lieflike kamer met 2 enkelbeddens, in skakerings van groen. Die kamer kyk uit oor die swembad en tuin, met 'n privaat ingang. En suite-badkamer met stort en toilet, DStv, lugversorging koffie- en teemaakgeriewe en 'n kluis.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Koninggrootte-kamer
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Pragtige ruim kamer met 'n koninggrootte-bed (wat in 2 enkelbeddens omskep kan word). Kyk uit oor die swembad en tuin. En suite-badkamer, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging en kluis.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Flack Place, , Durban Noord, 4106, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA208ca49dc451621bed9c9c87d2306ab2d90c7067867b89c03c6616923b08b1a217d45cfa4467b3c628e55a2c99c868819071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 2 Flack Place Virginia 4106 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.7738163 31.0518146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang