Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bon Accord Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jason H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die rustige atmosfeer is wat ek wou hê. Ek het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker rustig. Vriendelike diens en rustige omgewing sal beslis aanraai vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek soek met 'n mooi uitsig. Gaan definitief weer 'n draai maak hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very clean and tidy with lovely views, a piece of heaven. We had a fantastic stay. Very clean and tidy with lovely views, a piece of heaven. We had a fantastic stay, thank you to the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflik awesome. 10 uit 5. Die beste waar ons nog gebly het. Pynlik netjies en soveel aandag aan detail. Elsje gaan uit haar pad, ons was bederf met 'n verwelkomsdrankie, vrugtestafies, beskuit, hout, vuur aanstekers, te veel om op te noem. Panoramiese uitsig vanaf die lekker braai-area. Bon Accord kry by ons baie meer as 5. Die meeste gastehuise se braai-geriewe is nie op standaard nie, maar hier was dit 'n plesier om te braai. Volle DStv-kanale, lugversorging, te veel om op te noem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gebly, baie skoon en goed toegerus. Die verblyf word baie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Mooiste uitsig, goed toegerus. Die cottage was so goed toegerus met alles wat mens kan nodig hê, ons het ook die stoep met die uitsig oor die plaas, vallei en berge so geniet. Sal definitief weer by Bon Accord oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Oortref die verwagtinge. Dit is goed geleë, met die mooiste uitsig. Dit is baie goed toegerus - selfs met 'n strykyster - eintlik luuks! Ons het heerlik gestap op die plaas, gesit op die stoep met die mooi uitsig en kon vinnig Montagu toe ry as ons iets nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitnemende verblyf. Heerlike verblyf in akkommodasie wat aan niks tekortskiet nie. Ons gasvrou het deurentyd gekommunikeer en die byplekke is van uitstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful, peaceful weekend, in beautiful surroundings. Bon Accord Farm Cottages ticked all the boxes. Exactly as portrayed in the descriptions. Beautiful views, extremely well equipped very comfortable and spotlessly clean. One of the best self-catering cottages we have stayed in. Definitely one to come back to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vir iemand wat wil wegbreek en wil ontspan, is dit die opsie. Die huise was goed uitgerus en een van die pragtigste uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Accord Plaas, Baden-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9035178342dac20d11c1c581bb69391af8957826dfc26fa8e70d1200023b1487b79a0846d7aef72425f2161309163bd4b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 Bon Accord Farm Baden Road 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733536111111 20.105458333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang