Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bon Accord Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Malcolm L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful, peaceful weekend, in beautiful surroundings. Bon Accord Farm Cottages ticked all the boxes. Exactly as portrayed in the descriptions. Beautiful views, extremely well equipped very comfortable and spotlessly clean. One of the best self-catering cottages we have stayed in. Definitely one to come back to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vir iemand wat wil wegbreek en wil ontspan, is dit die opsie. Die huise was goed uitgerus en een van die pragtigste uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joao P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Amazing. Our stay was definitely too short, we loved it there and definitely will be back for our next weekend away!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beste uitsig in die wereld! As ek 10 sterre kon gee vir ligging sou ek, die plek het die mooiste uitsig! Die cottage is regtig ruim en daar is alles wat mens nodig het. Elsje het uit haar pad gegaan om al ons vrae te beantwoord en te help. Vriendelike gawe mense. Die enigste negatiewe punt was dat daar nie glasvesel op die plaas is nie (verstaanbaar) en om aanlyn vergaderings oorsee te hê, het net glad nie gewerk nie. Selfs al het ons van die internet af gegaan en op data, het die verbinding heeltyd ge'drop'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Peaceful tranquility. Thought about our next visit before we even left. The night sky is something else; there are so many stars. Thank you to the hosts, it is a beautiful farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalida W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

10 uit 10. Hart en siel kon rus in hierdie stukkie hemel. Dankie vir al die ekstras wat ons verblyf 10/10 gemaak het. Bon Accord julle was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lereze V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Salig, stil, goed ingerigte verblyf in een van die mooiste streke van ons land. Goed ingerig. Pragtige plek. Fantastiese kommunikasie en vriendelike diens. My 80-jarige ma kan nie uitgepraat raak oor hoe huislik die atmosfeer was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly. Baie oulike plek met baie mooi uitsig. Alles was net reg, skoon, en in plek. Net jammer die tyd het so gou verbygegaan, sou langer kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Utterly delightful. Absolutely blissful. Didn't want to leave the cottage as the view was to die for. Everything needed was supplied. It was just wonderful and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

'n Fees vir die oog binne en buite. Baie dankie vir die pragtige kothuis, keurig ingeklee en dit ruik heerlik binne. Die stoep en uitsig oor die plaas het ons in vervoering gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Accord Plaas, Baden-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9035178342dac20d11c1c581bb69391af8957826dfc26fa8e70d1200023b1487b79a0846d7aef72425f2161309163bd4b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 Bon Accord Farm Baden Road 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733536111111 20.105458333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang