Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bon Accord Farm Cottages

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Accord Plaas, Baden-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bon Accord Farm, is 'n statige Victoriaanse opstal wat dateer uit 1909. Hierdie pragtige vrugteplaas, net 8 km vanaf Montagu geleë, bied 'n lieflike omgewing vir 'n rustige wegbreek. Bon Accord is die ideale basis om te geniet wat die streek bied.

Verblyf bestaan uit 3 kothuise en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste en tweede kothuis het elk 2 slaapkamers asook 'n en suite-badkamer. Die derde kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Elke eenheid is toegerus met DStv, 'n oop kaggel, lugversorging in die leefarea, en 'n onderdakbraai-area buite onder die stoep.

Gaste kan verskeie wonderlike restaurante besoek, of die bekende droëvrugte en neute geniet. Geniet 'n paar plaaslike wyne, insluitend die bekende en gesogte Muskadel. Aktiwiteite in die omliggende area sluit in; bergfietsry, rotsklim, voetslaan, en skilderagtige ritte.

Vanaf die privaat onderdakstoepe kan jy skouspelagtige uitsigte oor wingerde en boorde geniet in die rigting van die Langeberge, en af in die Badenvallei na Montagu.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 153 resensies vir Bon Accord Farm Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bon Accord Plaas, Baden-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bon Accord Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Accord Plaas, Baden-weg, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9035178342dac20d11c1c581bb69391af8957826dfc26fa8e70d1200023b1487b79a0846d7aef72425f2161309163bd4b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 Bon Accord Farm Baden Road 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733536111111 20.105458333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang