Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BON Hotel Bloemfontein Central

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies


Netheid
3.7
Ligging
2.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
3.2
Lerato N
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Okt 2021

Staff is friendly, however the hotel is not as clean. Someone changed my booking from 2 family rooms to 1 family room and twin room, however, thank you to the lady who received us, she gave us a complimentary twin room. The staff is friendly, however the hotel is not as clean. The carpet and the walls on the staircases need a serious clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Michelle D
1 nag Gesin met tieners
2.8
Des 2020

Pragtige hotel, ligging nie so nice. Pragtige ou hotel, goeie diens, stort en slaap lekker, maar geen swembad. Prys het nie ontbyt ingesluit nie, en dis in ‘n aaklige, gevaarlike area van die sentrale dorp binne-in ‘n mall. Ons kamer se uitsig was ‘n gebou se dak. Nie geniet nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
BON Hotel Bloemfontein Central
BON Hotel Bloemfontein Central
Goeie More Michelle, Baie dankie vir jou terugvoer na jou onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central. Ek is bly dat jy, jou verblyf geniet het en dat jy tevrede was met die netheid en diens. Ek is jammer dat u nie 'n goeie uitsig gehad het nie en dat u nie van die area gehou het nie. Ons hoop tog om jou binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central. Vriendelike Groete Anja Viljoen Kamer afdeling Bestuurder

Simone B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2019

Dit is 'n baie ou hotel, maar die omgewing is 'n bietjie onveilig. As jy in die hotel is, is jy veilig maar jy kan nie regtig uit die hotel gaan nie. Die hotel is regtig mooi skoon en netjies jy kan sien hulle doen verbeterings, hy gaan nie agteruit nie, maar dit is ongelukkig in 'n baie swak omgewing. Jy voel slegs veilig as jy in die hotel is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
BON Hotel Bloemfontein Central
BON Hotel Bloemfontein Central
Middag Simone Baie dankie vir jou terugvoer na jou onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central. Ek is bly dat jy, jou verblyf geniet het en dat jy tevrede was met die netheid, diens en veiligheid. Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central. Vriendelike Groete Pieter van Rooyen Hoofbestuurder

Adele K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2019

Was skoon en netjies. Gaste wat daar bly moet besef daar ander gaste ook. Baie lawaaierig in gange.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
BON Hotel Bloemfontein Central
BON Hotel Bloemfontein Central
Beste Adele, Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central. Ek is verheug om te hoor dat julle julle verblyf geniet het. Ek is jammer om te hoor van die ander gaste wat lawaai het. Ons sal dit ondersoek en regstel. Ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central. Vriendelike Groete, Pieter Hoofbestuurder

Aldine P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Fantasties, asemrowend en die geld werd. BON Hotel sal ek vir enige persoon aanbeveel. Is my 3de keer wat ek in die hotel slaap en was elke keer hoogs tevrede met die diens wat ek kry. Mooi so BON Hotel, julle is staatmakers en het die vriendelikste en hulpvaardigste personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
BON Hotel Bloemfontein Central
BON Hotel Bloemfontein Central
Beste Aldine Baie dankie vir jou terugvoering, na jou onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central. Ek is verheug om te hoor dat jy, jou verblyf geniet het en ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central. Vriendelike groete Pieter van Rooyen Hoofbestuurder

Reinette W
1 nag
4.8
Okt 2018

Fantastic! I love coming to this hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
BON Hotel Bloemfontein Central
BON Hotel Bloemfontein Central
Dear Jaco, Thank you very much for your feedback after your recent stay at the BON Hotel Bloemfontein Central. I am delighted to hear that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back soon to the BON Hotel Bloemfontein Central. Kind Regards, Pieter van Rooyen, General Manager

Cornel B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2018

Uitstekend. Baie lekker rusplek met heerlike restaurant en kroeg. Heerlike beddens en ekstras in die kamers. Ons het gevoel of ons in 'n baie duur hotel is vir 'n baie geskikte prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
BON Hotel Bloemfontein Central
BON Hotel Bloemfontein Central
Beste Cornel, Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central. Ek is verheug om te hoor dat julle julle verblyf geniet het en ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central. Vriendelike Groete Pieter van Rooyen Hoofbestuurder

Zelda E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2018

Netjies en sentraal geleë met veilige parkering onder hotel. Ons het heerlik geslaap, maar die warm kraan vat 'n ewigheid om warm te word met die gevolg dat baie water gemors word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
BON Hotel Bloemfontein Central
BON Hotel Bloemfontein Central
Beste Zelda E Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central. Ek is bly om te hoor dat julle julle verblyf geniet het en ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central. Baie dankie ook vir jou terugvoer in verband met die warm water. Ek sal die oorsaak van die probleem ondersoek. Vriendelike Groete Pieter van Rooyen General Manager

Sharne L
1 nag Saam met vriende
3.4
Feb 2018

Lekker. Goeie diens, netjies en mooi.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
BON Hotel Bloemfontein Central
BON Hotel Bloemfontein Central
Beste Sharne V Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central. Ek is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central. Vriendelike Groete Pieter van Rooyen Hoofbestuurder

Michelle H
1 nag Saam met vriende
2.4
Des 2018

Parkering is onveilig. Parkering is onveilig - geen sekuriteit of hek nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
BON Hotel Bloemfontein Central
BON Hotel Bloemfontein Central
Beste Michelle, Baie dankie vir jou terugvoer na julle onlangse verblyf by die BON Hotel Bloemfontein Central. Ek vra om verskoning vir die feit dat julle verontrief is as gevolg van die parkering. Ek sal dadelik opvolg met die bestuur van die parkering waarom daar nie 'n sekuriteitsbeampte teenwoordig was nie en hoekom die veiligheidshek nie beman was nie. Ek sal verseker dat die gebreke reg gestel sal word. Ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom by die BON Hotel Bloemfontein Central. Vriendelike Groete, Pieter van Rooyen Hoofbestuurder

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

BON Hotel
Bloemfontein ...

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 278 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos Buger-straat, Bloem Plaza, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNDJmZjNkLTcxNGEtNDIyNC04NjdlLWY1N2MwMjc3ZjljMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 Oos Buger Street Bloem Plaza 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.116742458251 26.223433123345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang