Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bon Repose Cottage 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskop-weg, G1, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bon Repose Cottage 1 is op die Panoramaroete sowat 14 km vanaf die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin. Hierdie eenheid het 'n pragtige uitsig oor die Sabie-vallei en is perfek vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié verblyf beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort, bad en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus is. Daar is 'n stoeptafel met sitplek vir 2.

Die privaat tuin het 'n Jacuzzi en braaigeriewe. Ander geriewe op die perseel sluit 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, WiFi, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit in.

Hazyview en die omgewing bied opwindende aktiwiteite soos daguitstappies na die Krugerwildtuin, Die Panoramaroete, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry en Elephant Whispers. Ons kan jou ook help met die bespreking van jou oopvoertuigsafari of enige ander aktiwiteit van jou smaak.

Die dorp is 2 minute se ry vanaf die verblyf en gaste kan inkopies doen by ons plaaslike winkelsentrum, Junction Mall. Perry's Trading Post het 'n paar knus restaurante en interessante snuisterywnkels.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Celesti Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Graskop-weg, G1, Hazyview, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink Bon Repose Cottage 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskop-weg, G1, Hazyview, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4b9e2d22ed18a17d9884f425161206ba07ecf04a1577c8141d5ddb93734d5aadeea1f987ec4f6073e09808b66e7443f33fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Graskop Road G1 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.023517117892 31.113507945689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang