Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bon Repose Cottage 3

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Celesti Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Bon Repose Cottage 3
Netheid
3.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Courtney T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney T

Close to the Kruger and a really beautiful place to stay.

Fantastic! Celesti was very helpful and her staff were friendly and respectful of your space. The cottage itself was beautiful with a stunning view and had everything you need. Loved the private Jacuzzi. We felt super safe as well. Definitely will be return guests.

Otto V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto V

Lekker gekuier geen geraas net die rustige natuur en natuur geluide gehoor.

Baie mooi uitsig oor die valei, rustig en stil, dit was baie privaat.

Jeanette F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette F

Ons het dit so baie geniet en sal definitief weer in die toekoms gebruik.

Ek wil net baie dankie sê vir die gasvryheid. Dit was 'n ongelooflike stil en rustige plekkie om te bly. Het heerlik gebly. Plek is baie pragtig en die uitsig is asemrowend.

Bon Repose Cottage 3 se terugvoer

Liewe Jeanette,

Baie dankie vir die mooi resensie! So bly om te hoor dat julle lekker op Bon Repose gekuier het.

Sien uit om julle weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Phillip en Celesti

Bon Repose Cottage 3
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskopweg, G1, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51ad5cf5e7cec44bdab0a9218aba7e05e3581227a46586149753cf83dac11a0eab704e9ae947c8eedf3e2beb434a152a4061?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Road G1 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.023587303429 31.113999530402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang