Bon Repose Cottage 4
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graskop-weg, G1, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bon Repose Cottage 4 is op die Panoramaroete geleë, net 14 km vanaf Kruger Phabeni-hek. Die gemeubileerde eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die Sabievallei en is perfek vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne vakansieplek.
Verblyf beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer, die eenheid is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, stort, bad en wasbak. Die leefarea is oopplan en sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n etenstafel in. Die kombuis het 'n stoof, yskas/vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Gaste kan ook 'n ete by 'n 2-sitplek stoeptafel geniet.
Die privaat tuin het 'n jacuzzi en braaigeriewe. Geriewe op die perseel sluit 'n slim-TV, DStv (volle pakket) WiFi en veilige onderdakparkeerplek met 24/7-sekuriteit in.
Hazyview en sy omgewing bied baie opwindende doendinge soos riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, daguitstappies na die Krugerwildtuin en Panoramaroete, en Elephant Whispers. Perry's Trading Post, wat net 2 minute se ry van ons af is, het baie knus restaurante en kurioswinkels. Junction Mall het buitelugwinkels en kruidenierswinkels. Die eienaars help ook indien gaste 'n oopvoertuigsafari of enige ander aktiwiteit wil bespreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Celesti Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Graskop-weg, G1, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Graskop-weg, G1, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang