Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bon Rouge @ Oak Lane Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Valley-weg, Plaas Kromme Rivier, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bon Rouge @ Oak Lane Cottages bied selfsorgverblyf op dieselfde perseel as ander kothuise wat apart verhuur word. Dit is op 'n vrugte- en hoenderplaas in die Elgin-vallei. Die verblyf is ideal vir 'n klein gesin wat van die stadsgewoel wil ontsnap.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die etenstafel en sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n privaat stoep met braaigeriewe. Gaste kan voëlkyk, piekniek hou, in die dam swem en bergfietsry- en staproetes geniet. Daar is padstalle, die Elgin Railway Market, restaurante en wynproe-opsies in die omgewing. Hermanus, Greyton, Pringlebaai en Bettysbaai is tussen 50 en 70 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Langs Valley-weg, Plaas Kromme Rivier, Elgin, 7180, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Valley-weg, Plaas Kromme Rivier, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f3d36707b50efa828b5f3b8f1068c4698c186046ab3d7338d3eca69fdcd4d21b9d64c851c4e66a1990a82b1b8f529bc5aa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) Off Valley Road Farm Kromme River 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.213734 19.080187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang