Bon à Vie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
JOAN Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda D - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker
Tallie G - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend, baie tevrede.
Bon à Vie se terugvoer
Thank you for your reply. Please let us know where we can improve our service to the guest. Regards, Joan.
Christine G - Nov 2023
Algehele gradering
Most enjoyable. Will return for a longer stay next time.
Patricia V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie dankie aan Bon à Vie vir die mooi, netjiese eenheid en uitstekende diens.
Annelize E - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dewald W - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Chantelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Peter W - Mrt 2019
Algehele gradering
Very good stay at Bon à Vie. We come back.
Bon à Vie se terugvoer
We are looking forward to have you back next year!
Angelique J - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties en baie rustig.
Bon à Vie se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Thys E - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye mense.
Bon à Vie se terugvoer
Dankie Thys dit was n voorreg om van diens te kon wees.
Gail B - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing.
Sarel D - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker.
Palesa S - Des 2017
Algehele gradering
Simply the best.
Bon à Vie se terugvoer
Thank you for the great review. We enjoyed having you here.
Blane S - Nov 2017
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon.
Elmarie J - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Albert C - Sep 2017
Algehele gradering
Die tuinwoonstel was baie rustig en privaat. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Bon à Vie se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. As daar enige iets is waarop ons kan verbeter kan jy ons gerus kontak, ons sal jou terugvoer waardeer.
Rudolf V - Jan 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Bon à Vie se terugvoer
Rudolf, dankie vir die terugvoer. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Hanlie J - Jun 2016
Algehele gradering
Netjies en skoon maar nooit die gasheer of -vrou gesien behalwe toe ons daar aangekom het nie.
Bon à Vie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer wat ons op die webblad gekry het. Ons waardeer dit baie en poog om die kliënte diens en gaste se ervaring te verbeter.
Ek was onder die indruk dat julle meeste van die tyd uit was en saam met julle familie spandeer het.
Die kere wat ek by woonstelle was, was daar niemand nie. Ons probeer ook sover moontlik ons gaste se privaatheid respekteer. Party mense vat aanstoot as jy gedurig op hulle privaatheid inbraak maak. Uit ervaring weet ons ook dat as gaste n probleem het, laat hulle baie vinnig van hulle hoor. Gewoonlik vra ek ook die gaste as hulle aankom om ons te skakel of the roep as hulle enige problem ervaar tydens hulle verblyf. Ek is baie jammer as julle afgeskeep voel en nie genoeg aandag gekry het van bestuur se kant af nie.
Ek is ook baie jammer oor die melk situasie. Ek sal dit met die personeel opneem. Julle was baie welkom om ons te skakel, sms of vir ekstra melk te kom vra. Ons is meeste van tyd op die perseel beskikbaar.
Iets wat agter gelaat was, was die feit dat een van die pare gratis opgegradeer was van n 1 slaapkamer Upper deck na na ons luukse 2 kamer suite.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Leon G - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige plek en regtig waarde vir jou geld.
Marsha K - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne tyd toe ons daar was met vakansie.
Johannes V - Aug 2015
Algehele gradering
Kort, maar lekker gebly.
Bon à Vie se terugvoer
Hi Johannes,
Baie dankie vir julle review. Ons sal dit hoog op prys stel indien u vir ons aanbevelings sal stuur hoe ons u ervaring kon verbeter.
Groete,
Joan
Charles K - Jan 2015
Algehele gradering
The place is very safe and tranquil.
Bon à Vie se terugvoer
Good day Charles,
Thank you for your review, your feedback is appreciated.
Regards,
Joan
Petro D - Okt 2015
Algehele gradering
Baie geniet.
Bon à Vie se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, hoop om julle gou weer te sien!
Gerrit B - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het twee nagte oorgeslaap.
Marié K - Des 2014
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike plek om te bly, ons het ons tydjie daar verskriklik geniet, ons gaan weer daar kom bly, definitief net langer. Baie lekker!
Lees meerBon à Vie se terugvoer
Hi Marie,
Baie dankie vir julle wonderlike review, as daar iets is wat ons kan don om ons doens te verbeter sal ons graag wil hoor.
Groete,
Joan
Beverly P - Okt 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Mercia A - Jul 2014
Algehele gradering
Stunning
Hans U - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Estelle B - Mei 2014
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras!
Jakomarie R - Des 2014
Algehele gradering
Wonderful!
Bon à Vie se terugvoer
Good day Jakomarie.
Thank you for your review, your feedback is appreciated.
Kind regards,
Joan
Gary S - Sep 2014
Algehele gradering
Fantastiese dubbelkamer eenheid gebruik.
Jaco M - Jul 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Joan M - Mrt 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies, net baie klein!
Ben S - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en gerieflik.
Deon V - Jul 2014
Algehele gradering
Great!
Christo C - Jun 2014
Algehele gradering
Baie netjies en skoon plek!
Annabel L - Sep 2014
Algehele gradering
Ons was tevrede met die diens en die akkommodasie.
Jokkie G - Des 2013
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, skoon, modern en netjies.
Louwrens V - Mei 2013
Algehele gradering
Baie netjies opregte mense en puik blyplek
Nosimphiwe L - Mei 2013
Algehele gradering
Very pleasant staff and convienient place for shopping.
Liesl L - Sep 2013
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Ziyanda G - Feb 2013
Algehele gradering
The stay was very relaxing and quiet - a good getaway experience.
Marthinus (boet) F - Sep 2013
Algehele gradering
Great
Andre K - Sep 2013
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik. Die TV moet bo voor bed wees, nie aan die kant nie.
Edson M - Mrt 2013
Algehele gradering
Good stay
Sue V - Des 2012
Algehele gradering
FANTASTIC!
Lees meerMarinus E - Apr 2012
Algehele gradering
Great Hospitality
Joey D - Des 2011
Algehele gradering
Excellent accommodation
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de - 13de Laan, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang