Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bon à Vie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

JOAN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir Bon à Vie
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Amanda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Lekker

Dit was baie lekker gewees.

Tallie G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tallie G

Uitstekend, baie tevrede.

Het goed gebly. Alles goed.

Bon à Vie se terugvoer

Thank you for your reply. Please let us know where we can improve our service to the guest. Regards, Joan.

Bon à Vie
Christine G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine G

Most enjoyable. Will return for a longer stay next time.

Unit was very comfortable and on the luxurious side. Coffee machine was an added bonus.

Patricia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V

Baie dankie aan Bon à Vie vir die mooi, netjiese eenheid en uitstekende diens.

Eienaars is baie gaaf en hulpvaardig. Uitstekende diens van die eienaars en baie mooi geriewe in die groter eenheid. Baie netjies en skoon. Baie dankie aan Bon à Vie.

Annelize E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E

Waarde vir geld.

Absoluut great en meer as wat ons verwag het, met vriendelike diens daarby.

Dewald W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald W

Baie lekker plek.

Goeie ontvangs. Vriendelike diens. Baie skoon moderne kamers.

Chantelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Absoluut fantasties.

Vriendelikheid en gasvryheid was fantasies. Die plekkie self is 5 ster. Alles van die plekkie was net fantasies.

Peter W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Very good stay at Bon à Vie. We come back.

Joan and Martin were the perfect hosts. You would have got everything you needed. But there wasn´t anything you could have asked for. A high level flat with a perfect and fully equipped kitchen. A wonderful tropical garden with a extraordinary swimming pool. We are planning for next year and want to stay again here, maybe for a little bit longer.

Bon à Vie se terugvoer

We are looking forward to have you back next year!

Bon à Vie
Angelique J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique J

Fantasties en baie rustig.

Alles was reg toe ons daar aan kom, eienaars is baie vriendelik.

Bon à Vie se terugvoer

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Bon à Vie
Thys E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys E

Vriendelike en gasvrye mense.

Baie mooi eenhede en area. Sal beslis weer gaan.

Bon à Vie se terugvoer

Dankie Thys dit was n voorreg om van diens te kon wees.

Bon à Vie
Gail B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gail B

Rustige en mooi omgewing.

Ek het die verblyf by Bon a Vie baie geniet. Al wat lastig was, was dat ek my breekgoed in die badkamer moes was. Verder was die eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Sarel D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel D

Lekker.

Baie lekker gebly. Vriendelike mense.

Palesa S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa S

Simply the best.

They covered all the basic needs and went beyond by having back ups in the unit. The unit is spacious which is a plus for a traveler with small kids like us. The on site service (cleaning, advice and recommendations) was amazing. Highly recommended.

Bon à Vie se terugvoer

Thank you for the great review. We enjoyed having you here.

Bon à Vie
Blane S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blane S

Was baie netjies en skoon.

Baie ordentlike en netjiese plek. Besonderse kamers.

Elmarie J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J

Fantasties.

My verblyf by Bon à Vie was baie goed, ek hou van die eienaars se gasvryheid en netheid van die units en die stilts, dis hemels!

Albert C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert C

Die tuinwoonstel was baie rustig en privaat. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Lekke plek, lekke mense.

Bon à Vie se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. As daar enige iets is waarop ons kan verbeter kan jy ons gerus kontak, ons sal jou terugvoer waardeer.

Bon à Vie
Rudolf V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf V

Ontspannend.

Vandat ons daar aangekom het was Joan behulpsaam met als en die ontbyt was heerlik.

Bon à Vie se terugvoer

Rudolf, dankie vir die terugvoer. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Bon à Vie
Hanlie J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie J

Netjies en skoon maar nooit die gasheer of -vrou gesien behalwe toe ons daar aangekom het nie.

Nooit kom hoor of als reg is en of daar iets is wat ons nodig het nie. Sondagoggend was daar ook geen melk in die een eenheid nie.

Bon à Vie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer wat ons op die webblad gekry het. Ons waardeer dit baie en poog om die kliënte diens en gaste se ervaring te verbeter.

Ek was onder die indruk dat julle meeste van die tyd uit was en saam met julle familie spandeer het.
Die kere wat ek by woonstelle was, was daar niemand nie. Ons probeer ook sover moontlik ons gaste se privaatheid respekteer. Party mense vat aanstoot as jy gedurig op hulle privaatheid inbraak maak. Uit ervaring weet ons ook dat as gaste n probleem het, laat hulle baie vinnig van hulle hoor. Gewoonlik vra ek ook die gaste as hulle aankom om ons te skakel of the roep as hulle enige problem ervaar tydens hulle verblyf. Ek is baie jammer as julle afgeskeep voel en nie genoeg aandag gekry het van bestuur se kant af nie.

Ek is ook baie jammer oor die melk situasie. Ek sal dit met die personeel opneem. Julle was baie welkom om ons te skakel, sms of vir ekstra melk te kom vra. Ons is meeste van tyd op die perseel beskikbaar.

Iets wat agter gelaat was, was die feit dat een van die pare gratis opgegradeer was van n 1 slaapkamer Upper deck na na ons luukse 2 kamer suite.

Bon à Vie
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leon G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Pragtige plek en regtig waarde vir jou geld.

Pragtige plek en regtig waarde vir jou geld. Een van die netjieste plekke waar ons nog oorgebly het

Marsha K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha K

Heerlike, ontspanne tyd toe ons daar was met vakansie.

Heerlike, gerieflike verblyf. Behulpsame diens. Kinders het die swembad geniet.

Johannes V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Kort, maar lekker gebly.

Vriendelike diens en uitstaande verblyf.

Bon à Vie se terugvoer

Hi Johannes,
Baie dankie vir julle review. Ons sal dit hoog op prys stel indien u vir ons aanbevelings sal stuur hoe ons u ervaring kon verbeter.

Groete,
Joan

Bon à Vie
Charles K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles K

The place is very safe and tranquil.

The accommodation exceeded expectations. Close to the beach front and shops. Located in a quiet area.

Bon à Vie se terugvoer

Good day Charles,

Thank you for your review, your feedback is appreciated.

Regards,
Joan

Bon à Vie
Petro D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Baie geniet.

Een nag daar oornag. Pragtige plek en baie netjies. Alles wat nodig is, is daar. My eggenote het kontant in kamer vergeet. Na ontbyt by die Wimpy toe hy wil betaal besef hy die kontant is nog daar. Ons het teruggedraai en nog nie eers geklop nie, toe kry hy sy kontant terug. Daar is min plekke wat jy nog mense kry wat eerlik is. Regtig aan te beveel.

Bon à Vie se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, hoop om julle gou weer te sien!

Bon à Vie
Gerrit B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B

Ons het twee nagte oorgeslaap.

Die eenheid is baie klein en ons sal dit nie aanbeveel vir meer as twee nagte nie. Ongelukkig het ons een dag geen diens gehad nie as gevolg van 'n vakansiedag. Die motor was nie veilig in die nag nie.

Marié K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié K

Dit is 'n lieflike plek om te bly, ons het ons tydjie daar verskriklik geniet, ons gaan weer daar kom bly, definitief net langer. Baie lekker!

Bon a Vie is een van die gerieflikste plekke waar ons nog gekuier het. Ons hou van die plek, dit is ongelooflik goed ingerig en ons kon vir niks meer en beter vra nie, fantastiese waarde vir geld, ons gaan in 2015 terug vir 'n langer kuier daar! Baie dankie vir als, ons waardeer almal se bydrae opreg en die eerlikheid op die web word waardeer, jy kry so baie keer iets wat adverteer word wat nie waar is in werklikheid nie. Bon a Vie - julle is puik! LekkeSlaap - julle doen regtig wonderlike werk, baie duisend dankies!

Bon à Vie se terugvoer

Hi Marie,
Baie dankie vir julle wonderlike review, as daar iets is wat ons kan don om ons doens te verbeter sal ons graag wil hoor.

Groete,
Joan

Bon à Vie
Beverly P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly P

Dit was baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

Mercia A - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia A

Stunning

Owners were friendly. I will go back in the future.

Hans U - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans U

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Estelle B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Ek was aangenaam verras!

Sien die sterre hieronder.

Jakomarie R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakomarie R

Wonderful!

We enjoyed our stay at Bon a Vie tremendously, it was spacious and comfortable, the jaccuzi, braai swimming pool, deck, rooms and kitchen were very good and well equipped. We would definitely go back to Bon a Vie.

Bon à Vie se terugvoer

Good day Jakomarie.

Thank you for your review, your feedback is appreciated.

Kind regards,
Joan

Bon à Vie
Gary S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

Fantastiese dubbelkamer eenheid gebruik.

Ons het die verblyf by Bon a Vie baie geniet. Die hele woonstel wat ons gebruik het, was modern en baie goed toegerus. Sal dit graag aanbeveel.

Jaco M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Uitstekend!

Lekker gebly! Ons gesin van 5 het heerlik hier gekuier.

Joan M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joan M

Skoon en netjies, net baie klein!

Sien die sterre hieronder.

Ben S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S

Baie aangenaam en gerieflik.

'n Goeie plek vir oorslaap.

Deon V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Great!

Goed toegerus; vriendelike personeel; skoon en netjies.

Christo C - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo C

Baie netjies en skoon plek!

Sien die sterre hieronder.

Annabel L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annabel L

Ons was tevrede met die diens en die akkommodasie.

Dit was net bietjie ver van waar hulle moes wees, maar verder alles was 100%

Jokkie G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jokkie G

Vriendelik, gasvry, skoon, modern en netjies.

Ons kan Bon a Vie sterk aanbeveel!

Louwrens V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens V

Baie netjies opregte mense en puik blyplek

Was vriendelik ontvang. Waarde vir geld en het sommer tuis en veilig gevoel.

Nosimphiwe L - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosimphiwe L

Very pleasant staff and convienient place for shopping.

I will recommend to friends that they stay here and am already planning to return.

Liesl L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl L

Baie vriendelike mense.

Hulle het vir ons vuur gemaak en selfs hout gegee. Lekker gesels met gashere.

Ziyanda G - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyanda G

The stay was very relaxing and quiet - a good getaway experience.

I would consider going back to Bon a Vie for another visit.

Marthinus (boet) F - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus (boet) F

Great

Wonderful service, very clean.

Andre K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K

Skoon, netjies en gerieflik. Die TV moet bo voor bed wees, nie aan die kant nie.

Sien die sterre hieronder.

Edson M - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edson M

Good stay

Only problem was the constant day-time noise due to repair work being done by the owner during our stay!

Sue V - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue V

FANTASTIC!

If you ever visit East London please make sue that you make a booking at Bon a Vie. We had a super time there and enjoyed our stay tremendously. Fantastic hosts and owners and the place is very neat and inviting. Close to all amenities and a warm and welcome feeling every time we arrived at our little haven. We stayed in the Garden Cottage. We enjoyed a braai in our own little garden. Nice, neat and private. Very modern and excellent services. Fantastic... We will definitely go back and will tell our friends to do the same too.. Next time we will relax in the Jaccuzi too!

Marinus E - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus E

Great Hospitality

Great place to stay.nVery Modern.nFriendly people.

Joey D - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey D

Excellent accommodation

We found the accommodation at Bon à Vie outstanding. The people are very friendly and made us feel right at home. I have highly recommend Bon à Vie to all of my friends.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de - 13de Laan, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9c5cd731fe87ab9e61ada89f67042ef1b556b03a22d61c57c157bbf21292ac19f936014a21700089a38e44ac1a66c28bd25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 6 - 13th Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.941510779112 28.020329475403

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang