Bon à Vie
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de - 13de Laan, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bon à Vie is in Gonubie, 'n ontluikende en gewilde vakansiebestemming naby Oos-Londen. Dit is die ideale plek vir sakereise, vakansie, sportgebeure, besoeke aan familielede of net om oor te bly. Bon à Vie kan ook groter groepe akkommodeer (tot 15 gaste) tydens die feesseisoen. Ervaar die luuksheid van die moderne, ten volle toegeruste, rookvrye B&B- of selfsorg-eenhede teen billike tariewe.
Die tuin-eenheid het sy eie ingang en omheinde tuin en het slaapplek vir 3 gaste. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n vierplaatstoof, mikrogolf, yskas en vrieskas.
Die tweeslaapkamer-eenheid het sy eie ingang en toesluitmotorhuis en het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Daar is ook 'n kombuis, sitkamer en eetkamer.
Ander geriewe op die perseel: ontbyt op versoek, 'n swembad, Jacuzzi, wasgoeddiens, pendeldiens op versoek, internetgeriewe en braaigeriewe.
Besienswaardighede en doendinge in die omgewing: Hemingways Mall, Vincent Park, kanovaart, motorverhuring, visvang, wildritte, restaurante, skubaduik, tennis en waterski. Bon à Vie is ook naby Gonubie-strand se riviermonding met sy houtpaadjie.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
JOAN Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 6de - 13de Laan, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Bon à Vie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de - 13de Laan, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang