Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bona Bona Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Miemie S
1 nag
5.0
Sep 2024

Ongelooflik fantasties! Die verblyf was uit die boonste rakke gewees. Lieflike plek en rustig. Die game drive was ongelooflik. Het die diere baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

'n Onvergeetlike ervaring. Die diens was uitstekend, beslis waarde vir geld. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Die spa was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verna Rust M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Rustig, gerieflik, welkom. Ons het dit baie geniet, almal vriendelik en behulpsaam. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desere R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Ongelooflik. Die wildsrit is 'n moet. Fantasties! Dis absoluut die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourika G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, mooi en luuks. Heerlik geslaap. Kamers is mooi luuks en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne S
1 nag
5.0
Jan 2024

Fantasties. Baie lekker gebly, rustig netjies. Amper moeilik om terug te kom huis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cfs D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Puik kuier. Game drive with Luke Schoeman was outstanding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaden V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

I enjoyed our stay very much, was impressed by the service. Stay and service was top class. My recommendations would be just for the service at the restaurant. Service was a bit poor considering one had to wait nearly 20 minutes to be served.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Uitstekende verblyf, 'n humoristiese kelnerin en 'n wonderlike restaurant. Ek sal dit vir seker aanbeveel. Minimum 2 aande.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja C
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jan 2024

Baie lekker. Bona Bona was 'n lekker wegbreek in die middel van die week. Hoewel dit 'n sakereis was, het dit soos vakansie gevoel. Die restaurant kyk uit op 'n watergat en mens kan net ontspan en kyk hoe die diere water kom drink. Die kos was amazing. Die restaurant se pryse is ook baie billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, 48 km vanaf Klerksdorp, 2640, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf24b28ea95a7154c08d3ba468064061d3d34d9b720ce4e97bdc9bbf5ea083083f60450d7a561da20eb20e1957b1806181a3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 260 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 N12 48 km from Klerksdorp 2640 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.02 26.229166666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang