Bona Bona Game Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rule Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Miemie S - Sep 2024
Algehele gradering
Ongelooflik fantasties!
Nadia V - Jul 2024
Algehele gradering
'n Onvergeetlike ervaring.
Verna Rust M - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, welkom.
Desere R - Feb 2024
Algehele gradering
Ongelooflik. Die wildsrit is 'n moet.
Lourika G - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi en luuks.
Dianne S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Cfs D - Jun 2024
Algehele gradering
Great visit.
Jaden V - Mrt 2024
Algehele gradering
I enjoyed our stay very much, was impressed by the service.
Marlene S - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, 'n humoristiese kelnerin en 'n wonderlike restaurant.
Sonja C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Marlené V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie mooi natuurskoon.
Sonja K - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Denise F - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflike mooi verblyf en die hele omgewing is pragtig, dit is 100% waarde vir geld.
Ansisca K - Mrt 2023
Algehele gradering
Altyd lekker om by Bona Bona te bly. Netjies en skoon en die kos is heerlik.
Mildene K - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Naweek om te onthou.
Theunis C - Feb 2023
Algehele gradering
Experience creation.
Florence S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Izak K - Jan 2023
Algehele gradering
Puik.
Melissa V - Jul 2023
Algehele gradering
Warm en vriendelike omgewing.
Marsha B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing. Baie diere gesien.
Yolanda O - Des 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Glorika R - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker, het die watergat baie geniet.
Hein D - Apr 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Izak C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker, plek en ligging is uitstekend, kliëntediens kan 'n bietjie beter wees.
Cherryl Ann F - Apr 2023
Algehele gradering
The accommodation was well worth the money spent. We will definitley be back.
Lees meerHendrik S - Mrt 2023
Algehele gradering
Oorgeslaap vir besoek aan herlewinglandbou-simposium in Ottosdal. Nie te ver vanaf Ottosdal nie.
Sheldon V - Jan 2023
Algehele gradering
Beautiful location, facilities not 4-star.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Jo-marie K - Okt 2022
Algehele gradering
Naby geleë, bekostigbaar, netjies en mooiste uitsig.
Jacco D - Jul 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Juanita K - Jul 2022
Algehele gradering
Was fantasties, veral die wildrit.
Rudolf S - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker ontspan.
Estie V - Mei 2022
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker! Gaan vir seker weer gaan, maar vir langer!
Vernon T - Jan 2022
Algehele gradering
Outstanding.
Monica E - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Deon R - Mei 2022
Algehele gradering
Romanties.
Mc K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam. Pragtige plek.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Thank you for the feedback!
Martina J - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Santie. Baie dankie! Hoop om jul gou weer te sien.
Martina J - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, die geriewe daar is van die beste!
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Santie dankie!
Burgerd S - Nov 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
Burgerd S - Nov 2021
Algehele gradering
Geriewe is baie netjies. Personeel is ongelooflik behulpsaam.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Thank you so much!
Doug G - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic setting, clean and comfortable chalets, good food and then of course the game park setting.
Lodewikus B - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome.
George R - Mei 2021
Algehele gradering
A great venue for our 32 years anniversary.
Magda D - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was baie rustig en goed vir die siel.
Sam J - Jan 2021
Algehele gradering
Ideaal vir ’n oornagbestemming
Martina J - Des 2021
Algehele gradering
Puik, spa, verblyf en etes was van die beste.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Marieka C - Okt 2021
Algehele gradering
Rus vir jou siel!
Deon J - Apr 2021
Algehele gradering
Oornagstop tussen Gauteng en Kaap.
Lees meerNeels W - Apr 2021
Algehele gradering
Wildritte te duur.
Annatjie D - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie rustig en kalmerend om daar te kuier.
Nolene M - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastic bush stopover.
Leonie V - Des 2020
Algehele gradering
Lekker bosveld gevoel
Nicole D - Jan 2020
Algehele gradering
Good stay, excellent early morning game drive! Very pleasant and serious guide!
Irene Jouvenaar T - Jan 2020
Algehele gradering
Great stay.
Nollie V - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Fanie B - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig en goed vir die siel.
Jaco F - Okt 2019
Algehele gradering
Rustig en asemrowend.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeiedag Jaco,
Dankie vir jul terugvoer. Ons sal ondersoek instel aangaande die matras.
Groete
Bona Bona Game Lodge
Richard C - Jul 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Richard.
Erich S - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf, uit die boeke uit!
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeiedag Rhode,
Baie dankie vir die terugvoer en komplimente. Ons is baie bly julle het die ervaring hier by ons geniet!
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Bona Bona Game Lodge
Wessel V - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek, mooi wild, mooiste uitsig van restaurant se deck.
Coertzen V - Sep 2019
Algehele gradering
Great food, great service, everything neat. A definite must see.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Good day Coertzen,
Thank you for the feedback, we appreciate it!
Regards,
Bona Bona Game Lodge
Jurgens F - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeiedag Jurgens.
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jul weer hier te verwelkom.
Melyssa S - Jun 2019
Algehele gradering
Best weekend I have ever experienced.
Nolene M - Jan 2019
Algehele gradering
Everything you need.
George K - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjiese chalets, goed toegerus en privaat.
Irene J - Aug 2019
Algehele gradering
Very nice accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike verblyf.
Oulik en stil in 'n mooi area. Die watergat trek baie diere. Regtig 'n besoek werd. Goeie restaurant.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Irene, dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jul weer terug te verwelkom.
Hennie L - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker ervaring.
Lees meerBona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeiedag Hennie,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit!
Groete
Bona Bona Game Lodge
Botshelo M - Sep 2019
Algehele gradering
We had a wonderful time.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Good day Botshelo,
Thank you for the feedback!
Regards,
Bona Bona Game Lodge
Brenda R - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike plek en diere beleef.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Hi Brenda! Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Ons is baie bly dat jul die tydjie by ons geniet het! Ons hoop om jul binnekort weer te ontvang!
Esmari P - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker as jy een is vir luukse toerisme, maar nie vir natuurliefhebbers van die Krugerwildtuin-tipe nie.
Lees meerBona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Esmari. En baie dankie vir jou terugvoer.
Ons wil wel noem dat ons onsself nooit adverteer as die wildtuin tipe bestemming nie. Ons adverteer glad nie dat gaste hul eie wildsritte kan onderneem nie, dus was u nie onder 'n vals indruk geplaas voor u Bona Bona besoek het nie.
Ons kan nie die wildsritte gratis doen nie daar is baie onkostes verbonde daaraan om so 'n plek te onderhou. En ek verwys spesifiek na die wilds afdeling; drade, personeël, krippe, dieresorg, veaarts en ander mediese kostes voer, infrastruktuur ens. Daarom moet ons vir gaste 'n fooi vra wanneer hulle die wild wil besigtig.
Die leeus, tiere ens se kampe se groottes word bepaal deur natuurbewaring. Ons kampe is inteendeel groter as die voorgeskrewe mates soos ontvang vanaf natuurbewaring. Hierdie diere word versorg met die grootste liefde en aandag, waar ons hulle gesondheid ook kan monitor en veaartseny dienste laat kom indien benodig.
Ongelukkig in 2019 is dit net nie oral in SA moontlik om wilde leeus, tiere, hiennas, luiperds, jagluiperds vry te laat rondloop nie. Dit is 'n heel ander benadering as 'n reservaat so iets wil implementeer, waarvoor ons admirasie het. Ons voel steeds dat Bona Bona wel 'n bestemming is vir natuurliefhebbers. Aangesien die Kruger wildtuin nie in almal se begroting pas of maklik bereikbaar is nie kan gaste steeds nader aan die huis 'n tikkie natuur beleef vir 'n fraksie van die prys. En dit is ons voorreg om dit aan gaste te bied.
Bona Bona Game Breeders is alom bekend in die industrie en het al toekennings ontvang vir Groen toerisme. Dit is die Ernst-familie se prioriteit om nauurbewaring te bevorder 'n projek waaraan ons al meer as 20 jaar werk en investeer.
Indien u enige verdere navrae het kan u gerus vir ons 'n epos stuur.
Pieter M - Jun 2019
Algehele gradering
Moeite werd vir 1 aand.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Pieter. Baie dankie vir jou terugvoer - ons waardeer dit. Ons sal kyk na die water - dit is boorgatwater wat heeltemal natuurlik is. Daarom gee ons nie gebottelde water in die kamers nie.
Groete
Chantal S - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, net jammer vir die funksie.
Lees meerEllen P - Mei 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Ellen. Dankie vir jou terugvoer. As jy asb vir ons 'n epos kan stuur met die datums en die chalet nr waarin julle oorgeslaap het - dan kan ons die verantwoordelike personeellede aanspreek.
Ons vra omverskoning vir enige ongerief.
Groete
Izel V - Des 2018
Algehele gradering
Vreeslik netjies en ontspanne atmosfeer.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Beste Izel,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom!
Gustav P - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig en naby aan die natuur.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Gustav. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jul binnekort weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Lorinda L - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig en absoluut fantasties!
Lees meerDaleen K - Des 2018
Algehele gradering
Jy kan hier net ontspan en die stilte geniet!
Charl L - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike mense.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeiedag Charl, baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly dat jul die wildritte geniet het. Ons sal jou komplimente oordra aan ons gids.
Vriendelike groete
Thabang M - Sep 2018
Algehele gradering
The staff at Bona Bona were so professional and friendly. The picnic for 2 was the best part of the stay.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Thank you for the feedback Thabang. We hope to see you again soon.
Henk M - Jan 2018
Algehele gradering
Was perfek vir behoefte, maar kan dink as mens langer bly dat TV welkom sal wees.
Henco V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie swak diens, personeel wat daar werk is baie ongeskik.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Good day Henco,
Thank you very much for this feedback. We are so sorry to hear that you did not have a good experience regarding service from staff. We would appreciate if you could let us know who specifically did not treat you well in order for us to address them personally.
We are, however, surprised that you would not recommend us but gave us 5 stars for all the other categories - we thank you for this. As service is something that can be addressed, which we will, once we know which area it was (Spa / office / game drives / restaurant).
Have a good day!
Chevonne M - Jul 2018
Algehele gradering
Well spent weekend.
Annetjie B - Jul 2017
Algehele gradering
Die verblyf, kos en diens was voortreflik.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Annetjie! Baie dankie vir julle terugvoer ons waardeer dit.
Rakende Zara - vanselfsprekend is ons ook baie lief vir diere. Zara is met die hand grootgemaak en daarom kon ons jaar ten minste 2 keer per dag uitlaat saam met ons wildbewaarder. Vir veiligheidsredes kan ons haar nie uitlaat wanneer gaste in die nabye omtrek is nie. Sy word geskuif op die 8ste Julie na haar nuwe kamp (ons was net besig met die voorbereiding volgense Natuurbewaring se voorskrifte). Ons waardeer u omgee vir ons diere! Maar moenie bekommerd wees nie - hulle welstand is ons eerste prioriteit!
Pierre V - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Pierre,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie terugvoer te gee rakende jou verblyf by ons. Dit is vir ons baie lekker om te hoor as ons gaste hulle tyd by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Amelia D - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, sien julle weer met Nampo.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Hi Amelia,
Baie baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer. Dit is so lekker om te lees dat julle 'n wonderlike tyd by ons gehad het. Ons is verseker besig met navorsing vir Nampo 2018. En sal julle op hoogte hou. Sien julle hopelik gou weer!
Magda M - Aug 2017
Algehele gradering
Very nice place to stay. Staff very helpfull.
Johan L - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens en 'n rustige omgewing.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Isabel,
Baie dankie vir jou terugvoer rakende julle kuier by Bona Bona. Ons waardeer die komplimente en strewe daarna om vir julle slegs die beste ondervinding te bied. Hoop ons sien julle gou weer!
Ilsa B - Des 2017
Algehele gradering
Goed.
Allen B - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en 'n goeie ervaring.
Bona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Allen.
Eerstens wil ons u bedank dat u die tyd geneem het om hierdie terugvoer te gee. Ons is bly dat u ons restaurant se kos geniet het en sal u komplimente aan die personeel deurgee!
Ons sal verseker aandag gee aan ons ontvangs - ons bedank u dat u dit vir ons uitgewys het.
Vriendelike groete,
R. Ernst
Niekie V - Jun 2017
Algehele gradering
Lieflike plek, maar geen privaatheid.
Lees meerBona Bona Game Lodge se terugvoer
Goeie dag Niekie, baie dankie dat jy die tyd geneem het om te reflekteer op julle tyd by ons.
Ons het die Stalle kamers bygevoeg tot ons kamers in November 2015. Ongelukkig is die kamers teenaan mekaar - daarom sal mens maar geluide van jou bure langsaan hoor. Ons verseker u dat ons al die nodige beplanning ingesit het in die bou van hierdie kamers. Aangesien dit deur ons eienaar, Mnr Pieter Ernst Snr, siviele ingenieur, ontwerp en gebou is. Maar ons sal u aanbevelings ter harte neem en ondersoek instel waarom dit vir gaste ongerief veroorsaak. Baie dankie dat u by ons gekuier het, ons hoop ons sien julle gou weer.
Gerda D - Sep 2017
Algehele gradering
Stilte in die natuur.
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Maria B - Des 2016
Algehele gradering
Fantastiese diens
Annalise L - Aug 2016
Algehele gradering
Gasvryheid is uitstekend.
Liezl E - Des 2015
Algehele gradering
Dis so mooi.
Dwain M - Aug 2015
Algehele gradering
Die bosveld in ons tuin.
Hanru P - Feb 2015
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing - ek het net oornag plek gesoek omdat dit al laat was op my besigheidsreis - maar ek gaan beslis die familie bring vir vakansie!
Piet S - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam en die besigtiging van diere vanaf die restaurant was 'n bonus.
- Kapasiteit: 72 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, 48 km vanaf Klerksdorp, 2640, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang