Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bona Bona Game Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, 48 km vanaf Klerksdorp, 2640, Noordwes
  • Vanaf R2 260 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bona Bona Game Lodge is op die N12 tussen Klerksdorp en Wolmaransstad, in 'n unieke area in Noordwes geleë. Die lodge bied verskeie verblyfopsies en die kamers en eenhede het en suite-badkamers, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit in 'n dagspa met verskeie behandelings, 'n a la carte-spyskaart met 'n Afrika-tema, 'n sitarea en kroeg wat 'n uitsig oor die watergat bied. Gaste is welkom om privaat funksies in die wynkelder of trou-venue te hou, wat 'n kapel en troukonsultant insluit. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar, die Eland-konferensiekamer kan tot 30 gaste akkommodeer en die Rhino-kamer kan tot 200.

Verblyf is in verskeie eenhede beskikbaar. Dit sluit standaarddubbelkamers met en suite-badkamers, 'n groot 5-gesinseenheid, 'n executive-eenheid, 2-enkelbedstalkamers, dubbelstalkamers, 'n safarihuis, wittebroodsuite, gesinsuite, dubbelkamer en 'n groot 5-kamer in.

Gaste wat hier bespreek ontsnap na die bosveld en kan verskeie besienswaardighede en aktiwiteite in die area verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Miemie S
5.0
Ongelooflik fantasties! Die verblyf was uit die boonste rakke gewees. Lieflike plek en rustig. Die game drive was ongelooflik. Het die diere baie geni...
Sien meer
Sep 2024
Nadia V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Onvergeetlike ervaring. Die diens was uitstekend, beslis waarde vir geld. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Die spa was uit die boonste rakke.
Jul 2024
Verna Rust M
Saam met vriende
5.0
Rustig, gerieflik, welkom. Ons het dit baie geniet, almal vriendelik en behulpsaam. Dankie.
Mei 2024
Desere R
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik. Die wildsrit is 'n moet. Fantasties! Dis absoluut die moeite werd!
Feb 2024
Lourika G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, mooi en luuks. Heerlik geslaap. Kamers is mooi luuks en goed toegerus.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rule Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • N12, 48 km vanaf Klerksdorp, 2640, Noordwes
  • Gaste dink Bona Bona Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, 48 km vanaf Klerksdorp, 2640, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf24b28ea95a7154c08d3ba468064061d3d34d9b720ce4e97bdc9bbf5ea083083f60450d7a561da20eb20e1957b1806181a3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 260 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 N12 48 km from Klerksdorp 2640 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.02 26.229166666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang