Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bona Manzi Number 8

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

YOLANDA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Bona Manzi Number 8
Netheid
3.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Willem M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

Baie lekker gebly.

Baie lekker plek. Maak mens voel of jy by die huis is. Baie dankie.

Bona Manzi Number 8 se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.

Bona Manzi Number 8
Tersia D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia D

Was lekker, blyplek ruim, mooi uitsig.

Ons het heerlik gebly. Mooi uitsig. Paar goedjies wat aandag kort soos braaiplek is verwaarloos en geen rooster. Twee deure wat nie werk nie, maar ons het hulle gelukkig nie gebruik nie. Teëls is los, gaan dalk later 'n groot probleem word. Maar ons het regtig vreeslik lekker gebly en gerus. Dankie!

Anita K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K

Die kuier was heerlik.

Baie lekker gebly. Daar was vuil skottelgoed in die wasbak en die vloer was vuil.

Bona Manzi Number 8 se terugvoer

Hi Anita, ek is bly julle het die kuier geniet. Ek is jammer vir die ongerief. Ek sal dit beslis aanspreek. Dankie vir jou terugvoer.

Bona Manzi Number 8
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlin-rylaan 658, Bona Manzi Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0637ea0ff755f4b84c87d27498a32dd840a13e773908464ed5485df0a6bb88510cff74971c0db2ccb7c01faa5bc8059d8f5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 658 Marlin Drive Bona Manzi Complex 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.577230550323 30.572612285614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang