Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bona Manzi Number 8

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Willem M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker plek. Maak mens voel of jy by die huis is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
YOLANDA
Bona Manzi Number 8
Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.

Freek P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Mooi uitsig. Het lekker gebly, wonderlike uitsig oor die see.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Was lekker, blyplek ruim, mooi uitsig. Ons het heerlik gebly. Mooi uitsig. Paar goedjies wat aandag kort soos braaiplek is verwaarloos en geen rooster. Twee deure wat nie werk nie, maar ons het hulle gelukkig nie gebruik nie. Teëls is los, gaan dalk later 'n groot probleem word. Maar ons het regtig vreeslik lekker gebly en gerus. Dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaldine W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2025

Groot en mooi see uitsig. Die plekkie is lekker groot met mooi uitsig, maar verwaarloos. Die teëls kraak soos wat mens oor dit loop en van hulle is gebroke en los. Die plek kort beslis 'n verf en opknapping. Ons kon glad nie die motorhuis gebruik nie, omrede daar in die middel van die vloer 'n wasgoedlyn is. Die plekkie het ongelukkig 'n muf reuk wat deur die huis trek, veral as die kamer wat die 2 enkelbeddens het se deur oop is, so ons kon ongelukkig nie die kamer gebruik nie, die reuk is selfs buite. Lugversorging word adverteer, maar slegs 1 kamer het 'n lugversorging in, wat ook nie werk nie. Die sort se deure is uit, en my pa het dit reg gemaak. Die TV is slegs in die hoofslaapkamer, so vir 'n groep van 6 mense is dit glad nie ideaal nie. Emily was baie gaaf gewees, ons het wel daar aangekom na 14:00 en sy en die skoonmaker was steeds besig gewees. Ons moes ook met vertrek die sleutel gaan aflaai het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Beatrice S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Baie mooi, skoon, lieflike uitsig. Paar goed wat nie lekker is nie. Heerlike plek met uitmuntende uitsig. Paar goed wat gepla het: TV in kamer - ongemaklik, gesukkel om hom aan die gang te kry. Badkamer toilet sitplek en stort deur stukkend. Kon nie aircon aan die gang kry nie. Braaifasiliteite - regtig vieslik. Verder baie mooi en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Die kuier was heerlik. Baie lekker gebly. Daar was vuil skottelgoed in die wasbak en die vloer was vuil.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
YOLANDA
Bona Manzi Number 8
Hi Anita, ek is bly julle het die kuier geniet. Ek is jammer vir die ongerief. Ek sal dit beslis aanspreek. Dankie vir jou terugvoer.

Zelda V
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Des 2024

Nie van die verblyf gebruik gemaak nie. Die verblyf was nie uitgehou vir ons tyd soos geboek en betaal nie. Hulle moes op nommer 99 vir ons ander verblyf soek. Swak diens en bevestiging van die eienaar.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

YOLANDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlin-rylaan 658, Bona Manzi Complex, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0637ea0ff755f4b84c87d27498a32dd840a13e773908464ed5485df0a6bb88510cff74971c0db2ccb7c01faa5bc8059d8f5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 658 Marlin Drive Bona Manzi Complex 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.577230550323 30.572612285614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang