Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bona Ntaba Tree House Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Green Science Pty Ltd H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great value for money. It was wonderful. When we dealt with the staff, they were friendly and knowledgeable. The place was clean and well-maintained, and the signage inside the property was easy to follow and understand. The view from the tree house is great, and the camp feeling at the boma was enjoyable. We will definitely return when it is summer and recommend this to others. Good value for money. There was a fee (I think it was R150 odd rand) that needed to be paid at the gate on arrival that we were not aware of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bona Ntaba Tree House Lodge
Thank you for your review: we are pleased you enjoyed the best of our lodge wildlife reserve. We enjoyed hosting you and would welcome you back. We recently added more/better signs around our camp at the request of our guests. It is wonderful to hear they are working.

Crystal T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Asemrowend. 'n Ongelooflike plek met pragtige uitsigte en vriendelike personeel. Dit is ons tweede keer wat ons by Bona Ntaba Tree House Lodge bly en ons sal definitief weer beplan om te besoek. Die akkommodasie het die mooiste uitsig oor die berge en die sonsondergange is asemrowend. Die chalets is vlekkeloos en gesellig. Beslis 'n 11/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bona Ntaba Tree House Lodge
Dankie vir jou vriendelike en beskrywende resensie. Ons was bly om jou groep van 4 te huisves. Ons sien uit na jou volgende besoek. Vertel asb. vir ander van Bona Ntaba sodat hulle ons kan ontdek.

Alex N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Tranquility at its peak. Very sophisticated!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bona Ntaba Tree House Lodge
Thank you for the kind words. We are pleased that you experienced the magic of our little nature reserve and tree houses.

Nadine H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Gorgeous escape - loved every moment - got to see the big 5! Second coming back to Bona Ntaba - scenic, beautifully calm, perfect escape from the JHB chaos - staff friendly and kind - their neighbour Panzi Lodge for check in were amazing, super helpful - we had a flat tyre and they quickly assisted us with ease - made us feel welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bona Ntaba Tree House Lodge
Thank you, we are happy you enjoyed your stay. We hope you will return again.

Henk K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Uitsig was baie mooi. Uniek om in die boomtoppe te kan wees. Baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bona Ntaba Tree House Lodge
Dankie, ons is bly jy het jou verblyf geniet. Besoek gerus weer en beveel ons aan by jou vriende.

Pieter S
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Tranquility is bliss. I would have given a full 5/5, but in doing so, it would then suggest there is no room for improvement. Overall, the stay was excellent, and I am looking forward to staying there again in February/March. The devil, however, is in the detail, and I found the linen, although clean, a bit past being used in a guest facility. There were unsightly stains on the kitchen sink - my OCD could not get it clean. Other than that, brilliant place, tranquil setting, excellent value for money, especially for a single traveller like myself. I needed that. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bona Ntaba Tree House Lodge
Thank you for your flattering comments and your constructive suggestions. It saddens us that the sink was damaged by a guest a while ago and needs a full replacement to make it nice again. This will happen in the future. I would appreciate which linens especially seem worn out: the duvet cover, sheets, towels, kitchen linen? It would help us when we do an inspection to find and remove old items. Thank you.

Leon F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

So rustig, jy hoor jouself asemhaal. Heerlik rustig en die regte plek om batterye te laai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anmari S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Rustige bosveld. Baie lekker vakansie. Die pad soontoe is grondpad wat lank en bietjie sleg is. Dit vat 30 min om in die reservaat in te kom. Verder geen klagtes, baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bona Ntaba Tree House Lodge
Dankie vir jou kommentaar, Anmari. Gaste sal dit baie nuttig vind. Ons sorg goed vir ons paaie om dit so toeganklik moontlik te maak.

Ella D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Rustige kuier. Ons het in Bona Ntaba Tree House Lodge gebly en die kombuis was goed toegerus. Die boomhuis en boma was ook baie gerieflik. Alles was mooi en skoon. Dit is jammer dat 'n mens nie enige roetes mag ry of gaan stap nie, so jy moet maar wag vir die wild om by jou verby te kom. Ons was gelukkig om kameelperde as geselskap te kry. Die sentrale swembad was ook mooi skoon en ons kon ook daar gaan sit.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lynelda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Leke wegbreuk, huisie kon net bietjie groter wees en/of 'n ekstra vertrek met bank/TV. Ons het lekker gebly. Die boma is baie lekker vir 'n vuur en die kombuis is naby, alles wat eintlik kort is 'n klein sitkamer waar kinders kon sit/speel veral in die aand, juis omdat dit so oop (en donker is) en wilde diere naby is. Dus kort daar net so 'n ekstra plekkie vir as jy nie buite om die vuur/koue wil sit nie. Die 'main lodge' se TV sou ook nice wees, veral tydens rugbywedstryde, en ook 'n geleentheid om ys te koop (veral omdat dit so ver uit die dorp is). Die beddens bo vir die kinders, al is hulle ouer as 6, is baie hoog, en ons moes matrasse op die grond plaas wat die kamer natuurlik baie beperk het vir ons vier om te beweeg. Daar is ook geen kas vir klere nie, en dus vat vier tasse nogals al die spasie op.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bona Ntaba Tree House Lodge
Thank you for your suggestions, Lynelda. The tree houses do pose a difficulty when it comes to children. What the best minimum age is, we are not sure. We want families to enjoy the wildlife and bush, but safety must always come first. Perhaps in the future we need to limit it to older children. Regarding TVs, our mission is to provide a nature break with quiet nights spent outside around the fire, so we resist requests to provide TVs that bring in the outside world.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc02dc73bc4895912d3ba90ba5661446cacd26fa119b8f402ea5ffd0af4ad3e98607b74d59cb945699e9a00fa6e9e09be005e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Portion 148 Guernsey Private Nature Reserve 1310 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.527289760389 31.127414462302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang