Bona Ntaba Tree House Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
- Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bona Ntaba Tree House Lodge is naby Hoedspruit in 'n privaat wildreservaat geleë en bied gaste die geleentheid om die atmosfeer van die Suid-Afrikaanse Bosveld by 'n rustige lodge te ervaar.
Die lodge beskik oor unieke selfsorg-boomhuis-chalets en 'n sentrale gemeenskaplike gebou. Die 2 boomhuise het privaat kombuise en bomas. Gaste in die ander 2 eenhede deel 'n groot kombuis en 'n boma by die Sitkamergebou. Die hele kamp kan vir 'n privaat vakansie bespreek word.
Elke boomhuis-chalet het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Linne en muskietnette word voorsien, en die vensters is met gaas bedek. Elke eenheid het ook 'n privaat dek wat 'n lieflike uitsig oor die bergreeks, sonsondergang en bosveld bied. Die eenhede word daagliks skoongemaak.
Die sentrale lodge is tussen die boomhuise geleë en beskik oor 'n groot, volledig toegeruste kombuis met 'n toesluitbare kas en yskas vir elke boomhuis, asook 'n eet- en sitarea. Die plonspoel met 'n dek is by die sentrale hoofgebou geleë, en alle gaste kan daarvan gebruik maak.
Kom kyk hoe sak die son aan die einde van die dag agter die bergreeks, terwyl wild soos kameelperde, sebras en ander diere deur die kamp kuier en die watergat en plonspoel besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
- Gaste dink Bona Ntaba Tree House Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Hoedspruit Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang