Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bona Ntaba Tree House Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bona Ntaba Tree House Lodge is naby Hoedspruit in 'n privaat wildreservaat en bied gaste die geleentheid om die atmosfeer van die Suid-Afrikaanse Bosveld by 'n rustige lodge te ervaar.

Die lodge het unieke selfsorgboomhuis-chalets en 'n sentrale, gemeenskaplike gebou. Twee boomhuise het privaat kombuise en bomas. Gaste in die ander 2 eenhede deel 'n groot kombuis en 'n boma by die Lounge-gebou. Die hele kamp kan vir 'n privaat vakansie bespreek word.

Elke boomhuis-chalet het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Linne en muskietnette word voorsien en die vensters is met gaas bedek. Elke eenheid het ook 'n privaat dek wat 'n lieflike uitsig op die bergreeks, sonsondergang en bosveld bied. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Die sentrale lodge is tussen die boomhuise geleë en het 'n groot, ten volle toegeruste kombuis met 'n toesluitkas en yskas vir elke boomhuis, asook 'n eet- en sitarea. Die plonspoel met 'n dek is by die sentrale hoofgebou geleë en al die gaste kan dit benut.

Kom kyk hoe die son aan die einde van die dag agter die bergreeks inkruip, terwyl wild, soos kameelperde, sebras en ander diere, deur die kamp wandel en die watergat en plonspoel besoek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Green Science Pty Ltd H
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for money. It was wonderful. When we dealt with the staff, they were friendly and knowledgeable. The place was clean and we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Crystal T
Saam met vriende
5.0
Asemrowend. 'n Ongelooflike plek met pragtige uitsigte en vriendelike personeel. Dit is ons tweede keer wat ons by Bona Ntaba Tree House Lodge bly en ...
Sien meer
Jul 2024
Alex N
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquility at its peak. Very sophisticated!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Nadine H
Gesin met tieners
5.0
Gorgeous escape - loved every moment - got to see the big 5! Second coming back to Bona Ntaba - scenic, beautifully calm, perfect escap...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Louis M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid op sy beste. Beste plek om te kom rus, en weg van die warboel. Skoon, baie veilig en gerieflik. Boomhuisie is netjies en alles wat jy nodig...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
  • Gaste dink Bona Ntaba Tree House Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 148, Guernsey Privaat Natuurreservaat, 40 km vanaf Hoedspruit, 1310, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc02dc73bc4895912d3ba90ba5661446cacd26fa119b8f402ea5ffd0af4ad3e98607b74d59cb945699e9a00fa6e9e09be005e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Portion 148 Guernsey Private Nature Reserve 1310 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.527289760389 31.127414462302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang