Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bona View G36

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Bona View G36, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 360 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bona View G36 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Bloubergstrand, 'n entjie van die strand af geleë. Bloubergstrand is geseën met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg en is 'n perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende area besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet in die nabyheid geniet kan word.

Hierdie Bona View-woonstel strek oor 2 verdiepings met 3 slaapkamers en badkamers op die grondvloer en die vermaak- en leefarea op die vloer bo. Die woonstel kan tot 6 gaste akkommodeer

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het ook 'n skuif na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die slaapkamers maak gebruik van die gastebadkamer wat toegerus is met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër voorsien. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en Netflix-toegang het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Die sitkamer maak oop op 'n balkon met 'n gasbraai en gedeeltelike uitsigte oor die wêreldbekende Tafelberg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Bona View G36
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 723

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cormorantlaan, Bona View G36, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bona View G36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Bona View G36, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEA52agNgcTKPLM5mG1NYlWOSE4mJ1TDarGexpJns5i6TryJUi4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 360 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Cormorant Avenue Bona View G36 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.787373877978 18.458224429396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang