Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bona Vista

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William-weg 741, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Bona Vista is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Pringlebaai en bied die perfekte mengsel van ontspanning en vermaak. Dit is ook naby die strand.

Dié huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, terwyl die ander slaapkamers elk enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder het hierdie huis 'n kuierarea met 'n pooltafel. Gaste het ook toegang tot 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude binnebraai. Die verblyf het ook 'n omsetter en 'n sonkragstelsel tydens beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • William-weg 741, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William-weg 741, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd385901272f62f96055d16811fbb65649e7458bbc0f412d011ce4caa0a0e8d218c521b4357473627bcf60111a9c7567fa634?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 9) 741 William Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345928586893 18.832685680812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang