Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonamanzi Adventures

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Rochelle M
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Worth visting again. Private, beautiful, neat setting. Every utensil you require to cook is available. An abundance of crockery. We had a most enjoyable time, and the views are amazing. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Uitstekende plek vir 'n familie of vriende-saamtrek van so 4 gesinne. Uitstekende fasiliteit vir 'n intieme groep van ongeveer 20 tot 30 mense. As familie het ons dit baie geniet; vir 'n wegbreek bestaande uit 4 groot gesinne met niggies en nefies wat fasiliteite kon deel was dit perfek. Ideaal vir kinders in die ouderdomsgroep 12 tot 20. Baie lekker gemeenskaplike kuier-areas en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Waking up to an amazing view was everything. This place is really fantastic. I have no words to describe it. Thank you again for allowing me and my friends to have a great break away. This place is a gem. Just a side note, I think the sign of your entrance should be bigger and bolder.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kris G
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Perfect accommodation for our golf tour to Worcester - enough space for everyone, perfect area to braai and also enough privacy when needed. There were just under 20 of us looking to spend a couple of nights as we played our golf tour in Worcester - finding a place that could keep us all in one space was brilliant. The facilities were great, enough cold storage for our food and drinks and a lovely place to chill and unwind. Perfect for large groups who want to enjoy each others company, have a braai and some cold beers! Many thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen S
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Rustigheid self. Dit was heerlik en so mooi, rus vir die siel en baie lekker gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stuart
Bonamanzi Adventures
Hi Eileen, thank you so much for the kind words. It was lovely having you here at Bonamanzi and look forward to welcoming you in the Summer. Kind regards, Stuart

Raylentia S
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Wonderlik. Dis regtigwaar ideaal vir 'n groot groep wat lekker in die natuur wil kuier. Die geriewe is uitstekend, die huis het alles wat nodig is en diens baie goed. Ons kon ook veilig sonder ander mense kuier, wat perfek is in Covid-tyd. Ons sal graag in die somer wil teruggaan. Baie dankie Stuart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stuart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 32)
Vanaf
R6 900
per nag (plek vir 32)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Erfdeel 24 van Moordkuilplaas 488, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35001e45cf72e5c67b0970f79a3028da922eefd2286afb90c2db0c344c65e8593c3bf576f1d1f3d29f800b689e8abbbc3610?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 32) 6 5 1 5 R43 Portion 24 of Moordkuil Farm 488 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.73758 19.48668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang