Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonamanzi Game Reserve - Camp Sites

Kampeer/karavaan

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Hugo S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Best campsite I've been to. Huge sites, private, impala and nyala are your neighbours. Private ablution is great. Family of 4 to one toilet/shower is okay, if you are sharing with multiple families or big groups you will need to time your ablutions appropriately. The map of the reserve is useless and is of no resemblance to the actual roads, apparently, they working on it. We got hopelessly lost and eventually made our way back using Google Maps, at least cell coverage is good. Roads are doable in a normal car, good ground clearance would be an advantage. We had to turn back a few times due to thick sand or huge ruts and nearly got stuck a few times particularly the road down to the flood plains where my car bottomed out continuously. Also had to move the odd tree or branch knocked by elephants. Didn't see any game except buck. Free WiFi in camp was an unexpected bonus. Restaurant food is very average and only 2 options available. Place was quiet and peaceful. Barely saw any other guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Beautiful and clean campsites. Bonamanzi was a beautiful reserve, it felt very safe and the facilities and campsite themselves were very clean and the private ablutions were brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elsje L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2024

Rustige plek, maar nie waarde vir geld nie. Dit is 'n pragtige plek, maar nie waarde vir geld nie. Ons het by die gemeenskaplike badkamer gebly (nie 'n privaat ablusie nie) en dit het ons R615 per nag vir 'n kampplek gekos. Die damesbadkamer was gesluit en ons moes met die mans deel totdat hulle 'n ander sleutel gebring het. Daar is geen sein nie en die WiFi werk net soms, sodat mens ver moet ry om by die kantoor uit te kom.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Gustav H
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2023

Lekker in die bos gekamp by die gemeenskaplike kampterrein. Baie groot staanplekke. Nyala en rooibokke maak gereeld 'n draai in die kamp. Die Hlangana gemeenskaplike kamp is geskik vir familiebyeenkomste. Om dinge te vergemaklik is 'n 4x4 aanbeveel, veral as dit gereën het. Meestal net Nyala en rooibokke en zebras gesien. Het wel luiperdspore aangetref. Die padkaart wat die plek gegee het is nutteloos en stem nie ooreen met realitieit nie. Jy kan slegs jou kampplek daarmee kry, maar nie sinvol gebruik om rond te ry nie. Geen merkers op die pad nie. Badkamers is gereeld skoongemaak, maar die instandhouding van badkamer kort aandag. Seepbakkies in stort was gebreek en geroes. Restaurant kos was uitstekend.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rogerio Fena D
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Awesome campsite, reception service horrific. Stayed without water during complete stay. Only had water on arrival for 1 hour. Power tripped after load shedding due to faulty electrical systems that need a lot of maintenance. No power for rest of stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louw D
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2022

Safe, clean and private. Very nice and private and ablutions were neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Very relaxing and private from other campers. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Bonamanzi sien ons weer! Wat 'n pragtige reservaat met presies wat ons na gesoek het! Mooiste mooi bome! Lekker selfry-roetes! Mooi gelyk staanplekke met braaiplekke en lig en water by elke staanplek. Ons het selfs ons eie private badkamer met opwasgeriewe gehad! Jy kan stap en daar is 'n restaurant ook vir die lui kokke.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2021

Pleasant. Pleasant stay. I just didn't see many game though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nico B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2020

Heerlike rustige karavaanpark Ons het in karavaanpark gebly met ons eie ablusieblok baie skoon en netjies. Bokkies wei in dag om jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R440
R440 R308
per nag, vir 2 mense
Vanaf R440
R440 R308
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 156 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-weg, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY3AdFEZ2v6ODb0dq97yZnmskZYAWpWXdZlbPC935uzoJqdDAG8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R440 nouVanaf R308 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Bushlands Road Hlhuhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.068229 32.311743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang