Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonamanzi Game Reserve - Camp Sites

Kampeer/karavaan
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 156 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-weg, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R440 R308 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bonamanzi Game Reserve is in Hluhluwe, KwaZulu-Natal - 'n area wat bekend is vir voetslaanroetes, natuurskoon en ikoniese besienswaardighede soos die Kuleni Wildspark, Zulu Croc en die Bonamanzi Wildreservaat. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.

Verblyf beskik oor 24 eenhede met slaapplek vir 156 gaste. Elke kampeerplek maak van die gemeenskaplike kombuis en ablusiegeriewe gebruik. Daar is 'n paar kampeerplekke met hul eie ablusiegeriewe en kombuise. Daar is 6 gemeenskaplike karavaanstaanplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe, 10 eksklusiewe karavaanstaanplekke en 2 afgeleë karavaanstaanplekke met privaat ablusiegeriewe. Elke staanplek het sy eie kragpunt, braai-area en opwaskamer. Maksimum 6 en minimum 2 gaste word per staanplek toegelaat. Daar is 6 kampeerplekke met plek vir 8 gaste elk.

Kampplek 19 en 20 is langs mekaar en is ideaal vir gesinne. Dit het sy eie ablusieblok en gemeenskaplike kombuis. Kampplek 21 en 22 is apart van mekaar en het ook sy eie ablusieblok en gemeenskaplike kombuis. Kampplek 23 en 24 het elkeen sy eie ablusiegeriewe met 'n stort en sy eie kombuisie. Elke staanplek het sy eie braai-area.

Daar is wildritte, begeleide wandelings, voëlkykgeleenthede en swemplek op die perseel.

Daar is verskeie reservate wat gaste kan besoek in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bushlands-weg, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bonamanzi Game Reserve - Camp Sites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R440
R440 R308
per nag, vir 2 mense
Vanaf R440
R440 R308
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 156 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-weg, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY3AdFEZ2v6ODb0dq97yZnmskZYAWpWXdZlbPC935uzoJqdDAG8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R440 nouVanaf R308 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Bushlands Road Hlhuhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.068229 32.311743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang