Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonamanzi Game Reserve - Lalapanzi

Wildsplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Roel Ramaker H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Rustig, groot en dieren rondom de huisjes. Leuk verblijf gehad. Bediening was heel vriendelijk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Vriendelike mense en pragtige skoon en gerieflike plek. Dit was ons 50ste huweliksherdenking en net wat ons nodig gehad het. Geen selfoonopvangs en net in die natuur. Wildrit was aangenaam personeel goed opgelei. Vriendelike personeel en ons is vriendelik ontvang en ook gegroet met ons vertrek. Uitleg van chalets uitstekend, elkeen afsonderlik in bos onbewus van jou buurman en wild loop tussen chalet rond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizea V
Kort verblyf
5.0
Jan 2019

Absolute waarde vir jou geld en voedsel vir jou siel! Wat 'n wonderlike ervaring! Ons gesin het 'n wonderlike tydjie saam geniet. Dis baie privaat, skoon en absolute waarde vir jou geld. Die eenhede was luuks, word elke dag skoongemaak en jy voel so deel van die natuur. Dis ook naby aan baie besienswaardighede. Ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2019

Sal dit vir seker aanbeveel vir gesinne met klein kinders. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tracey
Bonamanzi Game Reserve - Lalapanzi
Thank you so much for your kind words. I do hope to see you again soon.

Tom And Bridget B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2019

Very enjoyable and good value. The resort is well maintained, the chalet was clean and comfortable, food was plain but good and reasonably priced, wine selection as shown on menu was OK except that very few choices were available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Miriam K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2018

Lovely adventurous place. Great experience living so close to animals in nature! Awesome view. A bit overwhelming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tracey
Bonamanzi Game Reserve - Lalapanzi
Dear Miriam, Thank you so much for your review, we are glad you enjoyed it and hope to see you again soon.

Carla S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2018

Lekker rustig en veilig, net wat ons nodig gehad het. Die lodge mense is baie vriendelik en behulpsaam. Badkamers was elke dag skoon en netjies. Dink net hulle swembaddens kort aandag. Blare en goggas druif orals rond en die bodem is vol sand. Die teëls van die swembaddens is verbleik en daarom lyk die swembaddens nog vuiler. Verder het ons die lodge baie geniet. Dalk 'n voorstel dat daar meer as net swembaddens en wildritte is. Bietjie meer om te doen en te geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elbie L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Aug 2018

Te duur vir wat jy kry. Die natuur is mooi en daar is heelwat diere en baie voëls, maar die plek waar ons gebly het (Tree House 12) is afgeskeep en verouderd. Definitief nie dit wat mens betaal werd nie. Daar is ook nie veel om te doen nie. Vir ons is daar beter wildtuine. Die afstand soontoe is dieselfde, maar om die wildtuin in die area is daar heelwat luukser verblyf teen dieselfde bedrag beskikbaar en baie in die omgewing om te doen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Freddie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Baie baie lekker. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2017

Onvergeetlik. Tree house 7 was reg in die natuur met die voëls wat daar rond vlieg en nyala wat verby stap en naby aan die watergat/viewing deck. Dankie aan Steve vir ons eerste game drive, hy't regtig uit sy pad gegaan om dit vir ons onvergeetlik te maak en ons het baie nuwe dinge by hom geleer. Elke keer as ons 'n fever tree sien, sien ons hom met sy geel hande. Sal 'n game drive met hom aanbeveel. Van reception reg deur tot maintenance was vriendelike span mense en so behulpsaam. Die enigste negative was ons kort tydjie, sal definitely terug wees en die padkaart van die reserve is effens deurmekaar en ons het amper op 'n no entry pad beland.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-pad, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkYTUxMWZlLTI1YTctNDk5ZC1iN2JiLTEwZjdiZGY5ODIxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 590 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Bushlands Road Hlhuhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.057638888889 32.294638888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang