Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonamanzi Game Reserve - Nyala Lodge

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-weg, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Nyala Lodge is 'n selfsorg-lodge wat in die Bonamanzi-wildreservaat geleë is; 5 km vanaf die dorp Hluhluwe. Bonamanzi is 'n wildreservaat in privaat besit, 4000 hektaar groot met die Hluhluwerivier wat die oostelike grens vorm.

Die huis het 9 lugversorgde dubbelslaapkamers en bied slaapplek aan tot 18 mense. Die 3 buitenste slaapkamers is en suite en die ander 6 binnekamers deel 2 storte en 2 toiletgeriewe.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Gaste moet hul eie drinkwater saambring. Daar is ook 'n sitkamer en eetarea. Buite dit 'n onderdakstoep met 'n groot tafel om te eet. Daar is 'n ingeboude braai-area voor die huis.

Nyala House is nie privaat nie, want daar is nog 'n lodge, en kampeerplekke naby geleë. Gaste is welkom om van die restaurant en geriewe by die hoofonthaalarea, sowat 2,5 km weg, gebruik te maak. Gaste kan hul eie houers wat hervul kan word met tru-osmose water by die kroeg bring, gratis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 18 mense 9 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bushlands-weg, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bonamanzi Game Reserve - Nyala Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 18)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushlands-weg, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8RACTy0fgavI0nduBViDMKfm0Ml34L0e4MxolPknCXfTZjHGjj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 18) 1 5 1 5 Bushlands Road Hlhuhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.065814 32.307818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang