Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonamanzi Game Reserve - Rustic 2 Sleeper Tree Houses

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonamanzi Wildreservaat, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rustic 2 Sleeper Tree Houses is selfsorg-eenhede wat in die Bonamanzi-wildreservaat geleë is; 5 km vanaf die dorp Hluhluwe. Bonamanzi is 'n wildreservaat in privaat besit, 4000 hektaar groot met die Hluhluwerivier wat die oostelike grens vorm.

Daar is 4 eenhede wat elk 2 volwassenes kan akkommodeer. Die eenhede is op stelte gebou en is relatief privaat. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar word 2 liter tru-osmose-water per dag aan hierdie eenhede verskaf, maar gaste word aangemoedig om bykomende drinkwater saam te bring.

Elke eenheid het 'n braai-area, gaste kan bondels hout by die ontvangstoonbank koop. Omdat hierdie rustieke eenhede verhewe is, gee dit 'n mens die voordeel om die voëls en vreemde wild wat vanaf die stoep deurtrek te sien.

Gaste is welkom om via 'n paadjie van die restaurant en geriewe by die hoofonthaalarea, sowat 800 m weg, gebruik te maak. Gaste kan hul eie houers wat hervul kan word met tru-osmose water by die kroeg bring, gratis. Moet asseblief nie water uit die kraan drink nie.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bonamanzi Wildreservaat, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bonamanzi Game Reserve - Rustic 2 Sleeper Tree Houses het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bonamanzi Wildreservaat, Hlhuhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzZojQT5jhTLzfc9zBTP3EEqlxmYr044diElmAXliRtpVHaLQiS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Bonamanzi Game Reserve Hlhuhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.053754429133 32.294267669879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang