Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach 14

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Arthur A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2025

Bondi Beach 14 kort goeie skoonmaak. Bondi Beach 14 se ligging is naby aan die strand. Die eenheid kort aandag en 'n baie goeie skoonmaak (sitkamerbanke, los matte, oond, stoof). Gaste voor ons se oorskiet braai vleis was nog in die oond. 'n Aangename reuk hang in die woonstel. Hoof slaapkamer se bed is nie 'n koning grootte bed soos aangedui nie. WiFi, werkende wasmasjien en tuimeldroër sal dit baie meer gerieflik maak vir gaste. Dakwaaiers in die kombuis en sitkamer werk nie na behore nie. Teës in die hoof slaapkamer stort se vloer is los. Sal nie Bondi Beach 14 aanbeveel nie, maar wel Bondi Beach se ander eenhede.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
David
Bondi Beach 14
Middag, Ons vra groot onverskoning vir die ongerief, maar baie dankie vir die terugvoer. Ons sal dit opneem met bestuur en dit spoedig as moontlik regmaak. Ons sal die WiFi,wasmasjien en tuimeldroër opneem met die eienaar om toekomstige gaste se verblyf meer gemaklik te maak. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Leonie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2023

Lieflike kompleks maar eenheid kort baie werk. Ons het heelwat ernstige probleme ervaar in die eenheid. Die managing agents het uit hulle pad gegaan om ons te help maar die eienaar sal baie dringend moet aandag gee. Die stoof is bv. so oud dat daar 'n prent op muur geplak is om nommers te wys. Die duvet is propvol klonte. Van die deure se slotte is stukkend en dit is die enigste manier om vars lug in te kry. Die toilet in hoofslaapkamer lek. Die spuitkraan in 2de badkamer spuit op allerhande plekke water uit ens. Die kompleks self is baie goed onderhou en dis heerlik om met klein kindertjies al die ekstra fasiliteite te hê soos die swembad en klimraam. Ook baie lekker om so naby die see te wees, maar dis nie 'n swemstrand nie. Eerlikwaar sou ek nie eenheid 14 aanbeveel nie maar wel Bondi Beach.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
David
Bondi Beach 14
Dankie vir dir mooi kompliment. Ons is so bly julle het dit en ons hoop regtig dat ons julle in die toekomen weer sal kan akkommodeer.

Michelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

'n Ontspanne wegbreek na 'n besige jaar. 'n Ruim eenheid met al die noodsaaklike geriewe. Dakwaaier in hoofslaapkamer kort aandag. Was baie netjies en naby strand met rotspoele. Vermaak in kompleks goed vir kinders. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lungile M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2021

Beautiful apartment with only see waves sounds. I won't mind coming back. Children likes to swim and play all that is catered for them. The only turn off with us was the fridge that was not cold at all except the freezer at the bottom. That caused our food to get spoiled. We should have been told so that we would not have bought fridge items for 4 days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Nomalizo N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2021

It was a location with friendly neighbours. Wonderful location and clean units, lots of entertainment at Bondi for young children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 374

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 140
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warriors-laan, Shelley Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc91559bea0d82918a500c12f637bd061c5ffad2d53e5908130cdec87f3181de94c591c4d24c1d4aa77c04f909eb7d27edcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 Warriors Lane Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 09:00 -30.793977054182 30.419970090447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang