Bondi Beach 16
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Mrt 2025 tot 6 Apr 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Wariors-laan, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bondi Beach 16 is op die eerste verdieping van 'n kompleks in 'n Toskaanse styl in Shelly Beach aan die Suidkus. Hierdie selfsorgvakansiehuis bied 'n see-uitsig oor Shelly Beach van die balkon af.
Hierdie selfsorgeenheid is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het lugversorging en lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en basiese eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike banke en dit lei na die balkon wat 'n gasbraai het. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks en daar is 'n rotsagtige strand wat na St Michaels Beach lei waar gaste tussen die rotse en getypoele kan rondspeel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 376
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Wariors-laan, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Wariors-laan, Margate, 4270, KwaZulu-Natal