Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bondi Beach No. 11

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nonnie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Skoon, netjies, veilig, pragtige eenheid. Baie mooi uitsig. Die eenheid is lieflik, skoon en veilig met als wat jy benodig. Pragtige uitsig. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Bondi Beach 11 is a beautiful unit. The view is spectacular. It is wonderful to see and hear the ocean the whole time. The balcony is a great place for drinks and meals. Bondi Beach 11 offers easy access to the beach for strolls on the beach. We loved every moment and will certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Heerlik alles was perfek dankie. Uitstekende ligging. Kompleks is veilig en netjies. Naby aan alles in dorp. Fantastiese view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Really enjoyed the relaxing and beautiful views. We will definitely return to this venue, really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

A lovely holiday flat, will definitely visit again. Bondi Beach complex is well maintained and service is always outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie nice plek. Het verblyf geniet met gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2021

Uitstekende verblyf met die mooiste uitsig en baie goeie sekuriteit. Ek het nie woorde om die uitsig te beskryf nie en die dolfyne het op 2 geleenthede verby ons geswem. Die woonstel het alles wat mens benodig en die wasmasjien en tuimeldroer is 'n ekstra plus. Die meubels is in 'n baie goeie toestand en die dekor laat jou dadelik voel of jy by die see is. Die woonstel is baie ruim en koel. Die strand is reg by jou en al kan jy ongelukkig nie werklik daar swem nie as gevolg van die klippe maak die getypoel op daarvoor. Dit is gelukkig so naby aan al die klein strandjies dat mens vinnig daarheen kan ry. Die swembad en pooltafel was ook 'n groot wenner by die tieners. Bondi sal ons vir seker weer sien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warriors-laan, Bondi Beach-kompleks, Eenheid 11, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07edf1229bdf0f2ce6f384ad98ebce8419ea75cacc68613f9714d0ebae2c00304211f89aebfa1af839bfb42c0590c6d1efa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Warriors Lane Unit 11 Bondi Beach complex 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.79406197295 30.420403375008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang