Bondi Beach Unit C
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warriors Lane, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bondi Beach is die ideale eenheid teen die see en boonop spog dit met direkte toegang tot die strand. Die kompleks bied hope vermaak vir die jongspan en sluit 'n swembad, tennisbaan en klubhuis in. Dit is net 1 km van albei winkelsentrums af geleë.
Die woonstel is op die middelste verdieping en bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers met 2 badkamers. Daar is 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens in die woonstel. Die 1 badkamer het 'n bad en die ander 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n stoof, 'n oond, yskas-vrieskas, en 'n mikrogolfoond. Wasgeriewe sluit 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Gemeenskaplike braaigeriewe is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 245
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Warriors Lane, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bondi Beach Unit C het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warriors Lane, Margate, 4265, KwaZulu-Natal