Bonfrutti Druiwetros
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Bonfrutti Plaas 173 Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
- Vanaf R1 215 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bonfrutti Druiwetros is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n werkende vrugte-, wyn- en skaap-plaas aan die voet van die Langeberge langs die R60 tussen Ashton en Swellendam. Bonfrutti bied 'n plaas-ervaring met vars lug en bergstrome.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 2 beddens vir kinders en 'n binnebraai. Daar is 'n TV met DStv.
Daar is 'n onderdakstoep met sitplek, 'n hangmat, 'n plonspoel met bergwater en 'n vuurput. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste kan sterrekyk, voëlkyk, die plaasdiere dophou, bergfietsry, stap en die restaurant, plaasstal en wynplase besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
- Piekniek-middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 65
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R60, Bonfrutti Plaas 173 Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Bonfrutti Plaas 173 Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap