Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonfrutti Druiwetros

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Bonfrutti Plaas 173 Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 125 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bonfrutti Druiwetros is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in 'n rustige omgewing geleë is op 'n werkende vrugte-, wyn- en skaapplaas aan die voet van die Langeberge, langs die R60 tussen Ashton en Swellendam. Bonfrutti bied 'n heilsame smaak van plaaslewe, vars lug en water uit 'n bergstroom die hele jaar deur.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n sentrale etenstafel en stoele. Die sitkamer het 2 kinderbeddens en 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite, 'n hangmat, 'n plonspoel wat deur bergwater gevoed word, en 'n vuurput. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste kan sterrekyk, voëlkyk, plaasdiere, bergfietsry, staproetes, 'n restaurant, 'n plaasstalletjie en wynroetes geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R60, Bonfrutti Plaas 173 Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bonfrutti Druiwetros het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Bonfrutti Plaas 173 Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a44105091d19d1b3f2ec3795144e7a5f6c85756f3b4a65a616f3336c043a16eda4caa4d810f5b69f8891c72acb79b6e9b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R60 Bonfrutti Farm 173 Portion 4 1459 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.905873674314 20.192744692421

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang