Bonfrutti Olyftak
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Bonfrutti-plaas 173, Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
- Vanaf R1 908 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bonfrutti Olyftak is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n vrugte-, wyn- en skaapplaas aan die voet van die Langeberge, langs die R60 tussen Ashton en Swellendam. Bonfrutti bied 'n heilsame wegbreek waar gaste die plaaslewe, vars lug en water uit 'n bergstroom kan ervaar.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders en die tweede, aparte badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met bankies toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n TV met DStv-kanale.
Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met 'n hangmat, 'n plonspoel met bergwater en 'n vuurput. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hiér kan gaste sterrekyk, voëlkyk, plaasdiere sien, bergfietsry, staproetes aandurf, by die restaurant eet, by die plaasstalletjie inloer en wynroetes besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Middagete
- Piekniek-middagete
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 65
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R60, Bonfrutti-plaas 173, Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Bonfrutti-plaas 173, Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap