Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 70
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Nicola P - Jul 2024
Algehele gradering
Tranquil, beautiful, a truly delightful stay.
Gert D - Jun 2024
Algehele gradering
Gesellig, rustig, veilig, ruim met als wat benodig word.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Beste Gert, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het lekker gebly by Bonfrutti!
Ashanti V - Apr 2024
Algehele gradering
Liefde, vrede en vreugde, heers hier.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly by Bonfrutti! Hoop om jul weer te sien.
Tania G - Apr 2024
Algehele gradering
Really love the place!
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Baie dankie, Tania, vir die positiewe terugvoer - ons is so bly dat julle gereeld by Bonfrutti kom kuier! Ons sien julle weer!
Liezl C - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties, lekker en mooi.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop julle kom weer kuier by Bonfrutti! Groetnis van die hele span.
Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflike lieflike plek. Alles en meer as wat ons verwag het.
Lees meerBonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gekuier by Bonfrutti! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons sien julle weer! Bonfrutti groete van ons almal!
Annabelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing and rejuvenating.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Beste Annabelle, so baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het by Bonfrutti. Hoop om julle weer te sien ... die Bonfrutti span!
Katrina S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en onvergeetlik.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Beste Katrina, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker by Bonfrutti gebly het! Hoop om julle weer te sien! Groete van die Bonfrutti span!
Johane V - Feb 2024
Algehele gradering
Lieflike, rustige plek met alles wat jy nodig het.
Madelein L - Feb 2024
Algehele gradering
Die beste naweek ooit, die eienaars het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie Madelein vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het lekker gebly met al die 2-been- en 4-been kinders in Perskepit. Hoop om jul weer te sien. Groete van die Bonfrutti span!
Lucy V - Des 2023
Algehele gradering
Salig en waarde vir geld!
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie julle ... so bly julle het lekker gekuier by Bonfrutti! Julle is super duper gaste!
Edith J - Nov 2023
Algehele gradering
Bonfrutti bo.
Lees meerBonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Ons is so bly julle het lekker gebly in Druiwetros. Bonfrutti groete van ons almal.
Tania G - Nov 2023
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie Tania. Ons is so bly julle het heerlik gekuier by Bonfrutti. Hoop om jul weer te sien.
Bonfrutti Groete.
Lizelle M - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Baie dankie Lizelle vir jou, absolute amazing!! Ons hoop om julle weer te sien. Groete van die Bonfrutti span!
Danielle V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel!
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie Danielle. Ons is so bly julle het lekker gebly en die asemrowende uitsig waardeer. Sien julle weer!! Bonfrutti groete!
Dominique F - Okt 2023
Algehele gradering
Prentjiemooi, rustig en netjies.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gekuier en die uitsig bewonder want dit is spesiaal. Hoop om julle weer te sien. Groete die Bonfrutti span
Leana S - Sep 2023
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Baie dankie julle, ons harte klop B B B boom vir Bonfrutti!! Julle was sooper dooper gaste. Kom kuier weer! Groetnis die Bonfrutti span!
Chane S - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle dink dit is die beste plek! Bonfrutti groete van almal. Ons hoop om jul weer te sien.
Ursula J - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rus vir die siel.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Oooo ons is baie bly julle het lekker gebly in Druiwetros. Julle was sooper dooper gaste. Sien julle weer! Bonfrutti groete
Nicole G - Jul 2023
Algehele gradering
Perfect for a family getaway.
Lees meerBonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie Nicole vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly die kinders het die plaas en die diere geniet en dat julle lekker gekuier het. Hoop om julle weer te sien by Bonfrutti!
Anica V - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek op plaas in 'n pragtige omgewing.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Beste Anica, ons is so bly julle het lekker gebly. Binnebraai, Buitebraai, plonsBad, ons hoop julle Besoek Bonfrutti weer. Onthou, plant 'n Boom en hou aan droom.
Nicole H - Apr 2023
Algehele gradering
Olive branch
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Nicole - ooo dit klink heerlik!!! Ons is baie bly julle het heerlik gekuier by Bonfrutti!! Kom gerus weer!
Barbara R - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable stay in a beautiful setting.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Beste Barbara,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
OOns is bly julle het lekker gebly en die plonsbad geniet!
Hoop om julle weer te sien.
Justin D - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful, tranquil, perfect.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Ons is bly julle het baie lekker gebly in Olyftak. Sien julle weer.
Groete,
Die Bonfrutti span
Karen S - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het so lekker gekuier. Die uitsig op die berg, die rustigheid. Ons huisie was soveel meer as wat ons verwag het. Elmarie het ons so tuis laat voel. Sal beslis weer Bonfrutti kies vir 'n wegbreek.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Beste Karen, baie dankie vir die beste este terugvoering. Julle was sooper dooper gaste. Beste groete van die Bonfrutti span.
Jackie P - Feb 2023
Algehele gradering
We had a wonderful time. Elmarie was such a good host - she gave us so much information to make our stay enjoyable.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Ooo ons is bly julle het heerlik gekuier by Bonfrutti en al die aktiwiteite in die omgewing geniet!! Bonfrutti groete
Danie S - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was bitter goeie rus vir die siel met uitstekende weer.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie Danie, vir die positiewe terugvoering. Bly julle kon sielsrus ervaar by Bonfrutti.
Celeste A - Jan 2023
Algehele gradering
Ons kuier by Bonfrutti was baie lekker en rustig.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Baie dankie Celeste, vir jul lekke terugvoer. Jul was grawe gaste. Bonfrutti groete
Diana C - Jan 2023
Algehele gradering
It's paradise. Rustic with all the mod cons. Space for everyone in the most exquisite setting. Couldn't recommend more highly.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Baie dankie Diana, ons is so bly julle groep het lekker gebly en lekker geslaap by Bonfrutti Oppiwerf. Bly julle het die groot ooptes en spasie geniet. Bonfrutti groete
Charade L - Mei 2023
Algehele gradering
Super Awesome Peaceful Accommodation.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly en ge"tub" in Druiwetros. Kom kuier gerus weer by Bonfrutti!
Emma M - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlik, rustig.
Lees meerBonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Beste Emma,
Ek is so bly julle het heerlik by Bonfrutti gekuier, ons leer ook nog van die werking van die stofie. Ons sal seker maak dat die werkers hul deel doen. Julle was sooper dooper gaste en hoop om julle weer te sien.
Groetnis die Bonfrutti span!
Jaco H - Aug 2023
Algehele gradering
Almost perfect.
Lees meerBonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit help ons met die onderhoud van ons huisies. Hoop om julle weer te sien. Bonfrutti groete.
Johan B - Feb 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Johan, ons is sooo bly julle het lekker gekuier by Bonfrutti - dankie vir al die positiewe terugvoer .. sien julle weer .. die Bonfrutti span!
Gisela J - Des 2022
Algehele gradering
Tranquility at its best!
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie Gisela vir die terugvoering. Ons almal by Bonfrutti is sooo bly dat julle die kuier op die plaas geniet het. Sien julle weer.
Sanette H - Nov 2022
Algehele gradering
'n Fantastiese naweek by 'n juweel van 'n plek!
Lees meerBonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Beste Sanette, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het lekkegeslaap en lekkegebly by Bonfrutti. Ons hoop om julle weer te sien. Julle was super-duper gaste.
Bonfrutti groete
Roelof V - Nov 2022
Algehele gradering
Quiet, well looked after establishment.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie Roelof. Sowaar die beste stoepsit met die mooiste uitsig. Hoop om julle weer te sien. Bonfrutti groete
Lizel K - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige naweek.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie julle vir die positiewe terugvoering. Bonfrutti Groete
Nadia J - Jul 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties! Die rustigheid is goed vir die siel.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Ons is bly julle het lekke geslaap en lekke wakkergeword by Bonfrutti! Hoop ons sien julle weer. Bonfrutti groete!
Stephnie M - Jan 2022
Algehele gradering
Als wat mens nodig het. Heerlike splash pool. Lieflik dat ons, ons hondekind kon saamneem.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekkegeslaap en lekkegebly en lekkegestap by Bonfrutti.
Hoop om jul weer te sien, die Bonfrutti span.
Marzahn F - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike naweek gehad by Bonfrutti.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Ons is baie bly julle het lekkegebly in die platteland. Bonfrutti Groete
Andria R - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige, ontspannende naweek in beeldskone natuur.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gebly. Kom kuier gou weer.
Groete van die Bonfrutti span.
Johannes Petrus S - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties. Dis al die 3de keer wat ek daar was en sal enige tyd weer gaan.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie vir al die sterre. Sien julle weer.
Bonfrutti groete
Heidi S - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreekplekkie. Sal vir seker weer soontoe gaan.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Beste Heidi,
Baie dankie, dit is so lekker om positiewe terugvoer te kry.
Hoop om jul weer te sien.
Bonfrutti groete
Maria L - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en ontspannend. Kos vir die siel.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie Mariëtte vir die positiewe terugvoer, ons is so bly julle het lekker gebly.
Groete, die Bonfrutti span
Hendrik L - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker met tekortkomings.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Goeiemiddag Lampies
Dankie vir die terugvoer. Ons bied net plaasakkommodasie met geen sterre. Al ons huisies is selfsorg en word dus nie gediens tydens verblyf nie.
Ons is bly julle het lekker gekuier.
Groete die Bonfrutti span
Letitia G - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik, veilig, vredevol.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Sooooo bly julle het lekker gekuier! Hoop ons sien julle weer.
Chantal J - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n welkome rus op ons reis. 'n Plekkie om asem te skep!
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Ooooo... ek is so bly julle het lekker gebly by Bonfrutti!
Sarah H - Okt 2019
Algehele gradering
Peace and tranquillity with a lovely view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vrede en rustigheid met 'n lieflike uitsig.
My tweede besoek aan Perskepit binne 'n maand saam met my gesin en ons honde. Pragtige omgewing, skoon verblyf en uitstekende waarde vir geld. Afgebroke selfoonsein is 'n bedekte seën.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Thanks for the positive feedback Sarah!
Sarah H - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful setting, peace and tranquillity, excellent value for money.
Lees meerMarida M - Jul 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en die kinders (2, 4, 5 en 6 jaar oud) het heerlik gespeel en dit vreeslik geniet.
Elxzeen J - Jun 2019
Algehele gradering
Great value for money!
Cecilia A - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowend!
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier! Hoop om julle weer te sien.
Groete van almal by Bonfrutti
Kobie M - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflike rustigheid en vrede.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie Kobie,
So bly julle het lekker in Olyftak gebly. Hoop julle briek weer by Bonfrutti!
Lana J - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderful, quiet space, perfect getaway from the busy days!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, rustige plek, perfekte uitstappie weg van die besige dae!
Baie goed verwelkom deur Elmarie met 'n groot glimlag, jy het gevoel asof dit 'n ervaring sou wees om dadelik met aankoms so verwelkom te word. Bonfrutti, die padstal, is vol karakter, en was net 'n lekker begin tot dit was moes volg. Die verblyf, skoon, modern en smaakvol versier. Die omgewing, rustig, weg van die gejaagdheid, met beperkte ontvangs, was dit werklik 'n breek weg van die waansin. Die klein swembadjie was perfek vir die kinders. Kon ure spandeer op die voorportaal net om te sit en in te neem wat die berg hou. Riaan en Elmarie was die perfekte gashere, plat op die aarde.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie Lana, julle was ster gaste!! Ons is so bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle weer te sien.
Ryan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Thoroughly enjoyable.
Renecia F - Nov 2019
Algehele gradering
Heaven on earth.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hemel op aarde.
Ons was 'n gesin met klein kindertjies en het ons verblyf tot die uiterste geniet. Die kinders hou daarvan om tyd in die swembad deur te bring en met die donkie (veral Blommie) te gesels! Die huis is baie netjies en alles beskikbaar wat benodig word. Die kaggel, 'n absolute kuierplek! Ons het vinnig na die Dam gegaan, wat 'n absolute bonus was. Deur so na aan die natuur te wees, het ons besef dat daar soveel is om voor dankbaar te wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Hope to see you soon! Thanks for the wonderful feedback.
Jan B - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Baie dankie.
Natasha V - Sep 2018
Algehele gradering
Amazing.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
So bly julle het die kuier geniet. Hoop om jul weer te sien.
Chris F - Aug 2018
Algehele gradering
Die perfekte wegbreekplek.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het. Hoop om jul weer te sien!
Annamie L - Mrt 2018
Algehele gradering
Hier kom 'n mens se siel terug na jou lyf!
Lees meerMarco C - Feb 2018
Algehele gradering
Asemrowend!
Lees meerLiezel B - Jan 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het lekker gekuier. Hoop om jul weer te sien!
Michael P - Nov 2018
Algehele gradering
Very neat, spacious accommodation with a great view.
Hanna P - Okt 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse se terugvoer
Baie dankie o dis baie lekker om positiewe terugvoer te kry - ons is bly julle het lekkegebly. Hoop om weer van jul te hoor.
Bonfrutti Groete
Elmarie D - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties! So oulik ingerig! "Attention to detail".
Kobie B - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, so stil en rustig - veral die braaiplek binne maak dit net geriefliker.
Melanie B - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige omgewing en heerlik om te rus.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R60, Bonfrutti Plaas 173 Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang