Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nicola P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Tranquil, beautiful, a truly delightful stay. We had a wonderful family long weekend at Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse. A beautiful farm stay. We loved the houses. The outdoor braai and indoor braai were both used. The family table in the kitchen allowed for great meals together. Lovely walks and time on the stoep. Our long weekend was just not long enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gesellig, rustig, veilig, ruim met als wat benodig word. Woning was ruim, gerieflik, baie mooi uitsig het alles in wat nodig is, veilig gevoel. Pragtige plek en omgewing en mens kan beslis rustig daar bly en ontspan. Sal dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse
Beste Gert, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het lekker gebly by Bonfrutti!

Ashanti V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Liefde, vrede en vreugde, heers hier. N' Regte stukkie hemel op aarde. Die gasvryheid van Elmarie en Riaan was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse
Ons is so bly julle het lekker gebly by Bonfrutti! Hoop om jul weer te sien.

Tania G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Really love the place! What a wonderful place! We keep going back. The most amazing views. The hot tub is always a hit, the houses are well equipped and cozily furnished. We have stayed in Druiwetroos + Perskepit. We always have a great memorable time. Roosterkoek at the padstal is delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse
Baie dankie, Tania, vir die positiewe terugvoer - ons is so bly dat julle gereeld by Bonfrutti kom kuier! Ons sien julle weer!

Liezl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties, lekker en mooi. Dit was 'n baie mooi bestemming, vriendelike gasvrou (al het ons nie persoonlik mekaar ontmoet), flinke terugvoer op enige vrae. Beslis 'n plekkie om te besoek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons hoop julle kom weer kuier by Bonfrutti! Groetnis van die hele span.

Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ongelooflike lieflike plek. Alles en meer as wat ons verwag het. Perskepit vir Paasnaweek! Ons gesin van 4 en Cody die skaaphond het die naweek vreeslik baie geniet. Wat 'n lieflike plek. Elmarie gaan die ekstra myl om alles so gerieflik as moontlik te maak. Ons het heerlik gekuier op die plaas saam met Viva die donkie en al die skape. Gestap na die waterval, lekker ontspan in die warmbad en sommer net die stilte van die plaas ongelooflik baie geniet. Die padstal maak die heerlikste kos en mens voel dadelik tuis as jy by die deur instap. Ons sal vir seker terug wees. xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse
Ons is so bly julle het lekker gekuier by Bonfrutti! Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, ons sien julle weer! Bonfrutti groete van ons almal!

Annabelle V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Relaxing and rejuvenating. Our stay was a feast, as always. The hostess is a warm and gracious person and nothing is too much trouble for her and her team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse
Beste Annabelle, so baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het by Bonfrutti. Hoop om julle weer te sien ... die Bonfrutti span!

Katrina S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig en onvergeetlik. Ons was vriendelik ontvang deur Elmarie van Bonfrutti. Dankie, Elmarie. Ons as familie het baie lekker gebly op Bonfrutti en het die plaaslewe geniet. Ons het geen klagtes nie, net komplimente.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse
Beste Katrina, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle lekker by Bonfrutti gebly het! Hoop om julle weer te sien! Groete van die Bonfrutti span!

Johane V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Lieflike, rustige plek met alles wat jy nodig het. Die gashere was vinnig om op navrae te reageer. Ons kon lekker vis vang en kuier langs die dam. Daar is 'n inverter wat die WiFi aan hou as daar loadshedding is en die plonspoel raak vinnig warm. Ons kind het die skape geniet wat op die erf kom wandel. Ons sal vir seker weer by die akkommodasie kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Die beste naweek ooit, die eienaars het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat. Ons het saam met ons kinders (klaar groot mense) en ons honde kind by Bonfrutti gebly. Dit was 'n belewenis. Pragtige uitsig en beslis dierevriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bonfrutti Oppiwerf Farmhouse
Dankie Madelein vir die positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het lekker gebly met al die 2-been- en 4-been kinders in Perskepit. Hoop om jul weer te sien. Groete van die Bonfrutti span!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R60, Bonfrutti Plaas 173 Erfdeel 4, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11a8e9b9cecb25f502cc1932d8922de180ce526b7f3dd06a77c51bdc145b94441fe31098f0fe486e3d3441c0cb13571bcdc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 10) 67 5 1 5 R60 Bonfrutti Farm 173 Portion 4 1459 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.896615977743 20.194488465786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang